Huisgenoot

STERRE SKITTER BY WOORDTROFE­ES

-

DIE jaarlikse Woordfees is onlangs gehou, en die wenners by vanjaar se fees is met ’n geleenthei­d by die Oude Libertasam­fiteater op Stellenbos­ch met ’n eerbewys en ’n kontantpry­s vereer. Die Universite­it Stellenbos­ch se jazzorkes het musiek gemaak, en die komediant Nik Rabinowitz was die seremoniem­eester. “Die Woordtrofe­es was vanjaar weer ’n tweede klein fees,” sê Saartjie Botha, direkteur van die Woordfees. “Dis ’n bruisende viering en weerspieël­ing van ons land se verskeiden­heid en opwindende talent.

“Wat ’n plesier om soveel begaafde, mooi en glimlaggen­de mense saam te sien op ’n perfekte, windstil someraand onder die Boland se sterre.”

Jaco Bouwer se Die vegetariër is as die beste toneelstuk aangewys. Sandra Prinsloo is vir haar haa spel as Maria Callas in Master Class as beste speler op die fees aangewys. Eben Genis is as beste b byspeler in Mirakel gekroon, terwyl Jill Levenberg Lev as beste byspeler in Pieter Odendaal Odenddaal se Droomwerk D aangewys is.

En Enn die OmmiGhelli­e- Om aanbieder, Frazer Barry, Barry,B was wa vanjaar se ontvanger van die Verbondenh­eid-prys Verbo wat gegee word aan rolspelers wat in die kunste oor grense gre heen, onvermoeid en dikwels w vir min of geen vergoeding werk om groter sosiale kohesie te bewerkstel­lig.

“Uit die terugvoer op sosiale media en boodskappe aan die feeskantoo­r f blyk dit dat verskeie lojale lo feesganger­s vanjaar se Woordfees W as een van die bestes nog beskou,” sê Saartjie. “Ek is nog ’n bietjie bietj te moeg om uit te sien na ’n volgende fees, maar die reaksie op vanjaar se fees m maak die hart warm.”

 ?? Die aktrise Jill Levenberg is as beste byspeler in Droomwerk aangewys. Amanda Strydom en Coenie de Villiers glimlag vir ’n foto. ?? Die aktrise LeeAnn van Rooi en haar verloofde, Ricardo Arendse.
Die akteurs Hilton Pelser en Melissa Myburgh was ook daar.
Tinarie van Wyk Loots was te sien in Die vegetariër. Die produksie is as die beste toneelstuk aangewys.
Die aktrise Jill Levenberg is as beste byspeler in Droomwerk aangewys. Amanda Strydom en Coenie de Villiers glimlag vir ’n foto. Die aktrise LeeAnn van Rooi en haar verloofde, Ricardo Arendse. Die akteurs Hilton Pelser en Melissa Myburgh was ook daar. Tinarie van Wyk Loots was te sien in Die vegetariër. Die produksie is as die beste toneelstuk aangewys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa