Huisgenoot

Antoinette Modise

Die aktrise se praat oor haar rol as Bonnie, die skinderbek-verpleegst­er ek-verpleegst­er in Binnelande­rs anders

- Deur JODY- LYNN YNN TAYLOR

BEKKIGE BONNIE

Antoinette

Antoinette vertolk al vier jaar aar lank die rol van die bekkige verpleegst­er pleegster Bonnie Jacobs in Binnelande­rs. elanders. Sy het dié rol in 2019 19 losgeslaan, kort ná haar studies.

Bonnie is lief daarvoor om stories ories aan te dra in die e gange van die Binnelande­land-kliniek en is s die

“hoofuitsaa­ier” aier” van Binneland and

Stereo, die naam aam van die skinderder­bekke in die hospitaal. En sy y las graag ’ n sterttertj­ie by ’n storie e om dit ’n bietjie sappiger te maak kk vir dié diéwatdiéw­at wat luister. luister Antoinette (28) geniet ge dit om ná soveel jare ste steeds pret te kan hê met die karakter. “Bon “Bonnie sê ’n ding soos hy is en draai n nie doekies om nie. Sy dink n nie altyd voor sy praat nie, maar sy het regtig ’n baie ba groot hart.” ha Antoin nette is n net so nu nuuskierig soo soos haar kar karakter, want sy s wil altyd alle alles weet. “Ek is ein eintlik baie skaam en ’n ’ introvert, veral rondom r nuwe mense mense. Maar Bonnie is ’n ekstr ekstrovert en geheel en al glad n nie bang om te praat nie.”

Ja, Bonnie kan kykers soms irriteer, m maar Antoinette sou graa graag vriende met haar karakter k wou wees, want Bonnie is baie pret, sê sy. “Baie mense begin my nou ken. Hulle is altyd a geskok oor h hoe kort ek is, en d die gunsteling­ding te wat hulle vir my sê, is: ‘ Jy moenie m so skinder nie!’ ”

DIE TONEELGOGG­A BYT

Dit voel steeds vi vir haar onwerklik om saam met groot na name soos Clint Brink (Steve) en Je-ani Sw Swiegelaar (Naomi) te werk. “Dié onge gelooflike akteurs, wat ek altyd op TV ge gesien het, is nou my kollegas! Dis wonde derlik en ek leer baie by hulle.”

Sy bring die meeste tyd saam met Claudi dia Jones deur, wat die rol van Febé verto tolk. “Ons deel ’n aantrekkam­er, kom goed oo oor die weg en geniet ons tonele saam.”

Antoinette het nie altyd geweet sy wil ’n aktrise word nie, maar toe sy toneelspel op hoërskool ontdek, het sy baie daarvan gehou. Sy is van Randfontei­n en was ’n leerder aan die Hoërskool Riebeeckra­nd.

In gr. 9 het sy die skuif na Randfontei­n High School gemaak omdat hulle drama en dans as vakke aangebied het. “Dis waar ek my liefde gevind het.” Sy het ná skool by City Varsity in Johannesbu­rg drama studeer en haar graad in 2017 voltooi.

SY KAN DANS OOK

Antoinette speel nie net toneel nie; sy dans ook vandat sy ses jaar oud was.

“Ek was eendag saam met ’n vriendin na ’n dansklas toe. Die dans het my so geinteress­eer dat ek dadelik aangesluit het.”

Sy doen akrobaties­e danse en rig dit ook af, en sy is in kontemporê­re dans opgelei. “Ek love dit om my liefde vir dans met kinders te deel, en ek leer terselfder­tyd by hulle ook.”

HAAR DROOMROL

Antoinette is al aktrise in haar familie. Aan haar pa, Hendrik, se kant is sy die enigste kind. Maar aan haar ma, Margret, se kant is sy die oudste van drie dogters – haar sussies is 21 en 12. “Ek is ’n tipiese daddy’s girl wat baie bederf word deur my pa.”

Haar droomrol? “Ek sal eendag ’n baie sterk hoofrol wil vertolk. Ek dink dit sal my goed uitdaag, en dan wil ek nog ’n paar flieks ook doen.”

Sy sê sy is rustig wanneer sy by die huis is. “In my vrye tyd Netflix en chill ek. Ek vat die tyd om te rus en so min moontlik te doen, want alles is altyd so ’n gejaag.”

 ?? ?? Binnelande­rs is weekdae om 19:30 op kykNET (DStv-kanaal 144). Antoinette Antoinett Modise speel die verpleegst­erster BonBonnie Jacobs in Binnelande­rs. Binnel
Binnelande­rs is weekdae om 19:30 op kykNET (DStv-kanaal 144). Antoinette Antoinett Modise speel die verpleegst­erster BonBonnie Jacobs in Binnelande­rs. Binnel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa