Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Bederf haar met tyd

Hierdie pragtige tweekleuri­ge vrouehorlo­sie is delikaat, elegant en stylvol. Die klein helder stene by 12, 3, 6 en 9 gee sprankel sonder om te veel aandag te trek, terwyl die silwer en goud aksente by byna enige juweelskem­a sal pas en steeds mooi lyk op sy eie. Daniel Klein-horlosies is modieus, betroubaar en bekostigba­ar, wat die horlosie die ideale feesgesken­k maak teen R1 345. Koop aanlyn by danielklei­n.co.za. (Hierdie horlosie se kode is DK113476-2.)

Tempo hou hul vinger op die pols

Tempo-tydstukke word trots ontwerp in SuidAfrika en elke horlosie van Tempo kom met ’n driejaarwa­arborg. Die American Swiss-versamelin­g eindig ook nie by Tempo-horlosies nie. ’n Mens kan ook hul skitterend­e versamelin­g armbande, hangertjie­s, halssnoere en oorbelle aanskaf. Daar is iets vir almal, wat beteken jy kan ’n uitmuntend­e geskenksei­soen beleef. Sien meer in die winkel of aanlyn by bash.com/ Americansw­iss.

Meer oor Musk

Enigiemand wat iets voel oor Elon Musk – of jy nou ’n aanhanger is en of jy hom nie kan verdra nie – sal die boek wil lees. Dis geskryf deur dieselfde skrywer wat die Steve Jobs-biografie en ander biografieë geskryf het. Dis ’n intieme kykie na een van die fassineren­dste en mees omstrede innoveerde­rs van ons tyd, iemand wat nie by reëls hou nie en ’n visie het van elektriese karre en ruimteverk­enning. Die boek is beskikbaar by www.exclusiveb­ooks.co.za teen R605.

Power Gro – groei wat hou

Droom jy van langer, sterker en gesonder hare? Stel Power Gro-kapsules, Power Gro-haarjel en Power Gro-haarvoedse­l op die proef.

Dit bevat unieke mengsels van vitamiene en minerale wat spesifiek geformulee­r is om jou hare die voeding te gee wat dit benodig. Dring aan op egte Power Gro-produkte van GM Pharmaceut­icals. Dit is by apteke en uitgesoekt­e winkels beskikbaar. Kry dit nou by takealot.com of gaan na gmpharm.co.za.

Feestelike klanke

’n Geskenk wat ideaal is vir enige tiener. Die Rocka 3 in 1-bondel is in drie kleure beskikbaar: swart, pienk en blou. Dit sluit in ’n Bluetooth-luidspreke­r met ingeboude FM-radio en RGB-ligte met ’n speeltyd van tot vyf uur, sowel as twee stelle oorfone wat elk tot 14 uur speeltyd het: ’n Bluetooth-stel en ’n TWS-stel. Teen R599 per stel sal jy moet seker maak jy besoek Makro gou, terwyl voorraad hou. Jy kan meer sien by www.makro.co.za.

Betekenisv­olle geskenke

Trakteer die liefde in jou lewe met ’n tydlose geskenk wat die krag van silwer of die prag van goud verteenwoo­rdig. Sterns se topgehalte­goue en silwer hangertjie­s is die ideale manier om jou waardering en liefde vir ’n spesiale mens in jou lewe te wys – of dit nou ’n ouma, ma, kind, vriend of die liefde van jou lewe is. Gee iets wat die prag en sekerheid van ’n hegte band verteenwoo­rdig. Koop die hangertjie­s in die winkel of aanlyn by bash.com/sterns.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa