Huisgenoot

KAALVUIS OOR MY KAAL DAE

Sam van an Die bruggbrug ppraat praat openlikk oor syy sy reis na selfaanvaa­rdingnvaar­dingg – iets wat hy y veral uitleef deur joga sonder onder ’n draad klere tee doen

- Deur PIETER VANZYL VAN ZYL

IN DIE TV-program Die D brug sien jy vele kante van hom. Die maer man met die manbolla op sy kop en die mooi glimlag; die ou wat so aangenaam en behendig is dat hy selfs tot leier van die groe groep verkies is. Maar daar is een faset van hom wat kykers nie te s sien kry nie, al speel dit ’n groot rol in sy lewe – kaal op ’n jogamat! Sam Marais (32), die kyk kykersguns­teling in dié opspraakwe­kkende kykNET-reeks, het al baie draaie in sy lewe lew gemaak. Hy het al ’n dwelmgewoo­nte oorkom, en hy het al sy brood as fopdoss fopdosser verdien. Een van die interess interessan­tste dinge waarmee hy hom besig bes hou – wanneer hy nie voor Die brug se kameras is nie – is as die di sameroeper van ’n groep ouens wat graag in hul adamsgewaa­d joga j doen. Hoewel baie mense seker s sal giggel by die gedagte aan mans wat sonder ’n draad klere rek en strek, sê Sam dit gaan g’n oor stoutighei­d of stuitighei­d st nie. Nee, kaal joga gaan oor selfaanvaa­rding se en ’n veilige ruimte waar mense hulself kan wees, vertel hy waar hy kaalvoet op die strand by St. James J aan die Valsbaaiku Valsbaaiku­s sit. En uit sy rustige houding kan ’n m mens agterkom sel selfaanvaa­rding is iets waarvan S Sam heelwat w weet.

S Sam het die kaaljog kaaljoga-groep Brave Brothers, wat aanvanklik ondersteun­ing o aan mans met MIV gebied gebie het, in 2017 oorgeneem. Hy was in die voorafgaan­de jare in ’n stryd met dwelm dwelms, en toe hy ná rehabilita­sie uit die dwelmwaas dwelm kom, het hy leer joga afrig “op Oudtshoorn Ou van alle plekke”.

“Ek het my lyf deur so baie gesit. Dit was tyd om lief te raak vir my lyf.” Maar hoekom juis káál joga? Volgens Sam gaan dit oo oor “afstanddoe­ning – nie net van jou kl klere nie, maar ook van dinge soos jou st status in die samelewing”. As jy eers kaal en so vry soos ’n voël tussen ander ouen ouens op jou jogamat staan, het jy niks meer me om weg te steek nie en moet jy jouself jouse leer aanvaar, al is jou lyf ook hoe onvolmaak. onvolm

“Liggaamsbe­eld is nie net ’n ding vir vroue of gay mans nie. Ek E wou vir álle mans ’n veilige ruimte skep. skep Jy is dan ook emosioneel kaal. In Afrika Afrikaans praat ons tog so graag oor ‘skaamd ‘skaamdele’. Hoekom skaam wees?”

‘EK HET ET MY LYF DEUR R SO BAIE GESIT. . DIT WAS TYD OM LIEF TE RAAK VIR MY LYF’

Sam se joga-ateljee is in die Bo-Kaap aap langs ’n moskee. “Ek en die imam het eendag staan en gesels. Hy verduideli­k elik toe mans en vroue word geskei as hulle ulle bid om enige afleiding te vermy.

“En ek reken toe dis eintlik presies ies wat ons doen wanneer ons ons klere ere laat waai.

SOOS op televisie is Sam m in lewende lywe zen waar hy sit en gesels terwyl kinders ers en grootmense uitbundig dig in die groot getypoel langsgsaan jil en baljaar. Hy het op 16 reeds vir sy naastes gesê esê hy is gay, en hy voel duidelik tuis in sy eie vel. Veral wanneer hy nie ’n draad ad klere aanhet nie. Benewens die klasse sse waarin daar kaal saam met hom gerek rek en gestrek kan word, bied hy ook wegegbreek­kampe vir mans aan, en almal l is welkom.

Hy wou selfs vir sy mededeelne­mers ers in Die brug ’n paar jogategnie­ke wys, ys, vermoedeli­k darem met hul klere aan. an.

Maar net soos sy lewe het die plannne ’n ander rigting ingeslaan. “Die idee ee was om elke dag daar joga te gee, ee, maar omdat ons alles self moes doen, n, het ons nie regtig kans gekry nie.

“Ek is egter alewig besig om my eie ie asemhaling te reguleer. En toe die annder dit sien en hoor, het dit onbepland nd ’n ritueel geword dat ons twee diep ep asemhaling­s saam doen voor elke vlot ot in die dam ingaan,” verklap hy.

Sam is as een van die deelnemers se gunsteling­e as die leier van die groep ep van 12 gekies wat moet saamwerk om m by ’n skat van R1 miljoen uit te kom. Van V hulle word gedurende die reeks uitgestem, en nuwe deelnemers daag ook op.

Sam het hom van die begin af voorberei op ’n moeilike reis. “Ek was bang dat daar teen my gediskrimi­neer gaan word omdat ek gay is, maar toe kom ek agter die vooroordel­e kom van my kant af oor die mense van wie ek dit verwag het.”

Hy trek sy hand deur sy lang blonde krulle en sê dan huiwerig: “Ek en iemand soos Jacques is nie veronderst­el om oor die weg te kom nie, maar ons is steeds goeie vriende. Kykers sien ook hoe ek en William connect. Daar het iets ergs gebeur en ek het begin hiperventi­leer. Toe het hy my styf vasgedruk tot dit oorwaai.”

In die program het hy homself aanvanklik onmisbaar gemaak. Omdat hy so lief is vir kamp en die buitelewe, is hy goed met knope. Hy het dus gesorg dat

die vlotte, wat as “die brug” bekendstaa­n en ’n belangrike deel van die deelnemers se sukses vorm, styf vas is. Dis een van talle dinge wat hy kon bydra as ’n leier in die groep.

Een van sy doelwitte was om te wys dis nie altyd die grootste en sterkste speler wat ’n moontlike wenner kan wees nie. “Jy kan ook kleiner, sensitiewe­r en slimmer wees en deel van die tribe wees.”

AS KIND was Sam se naam eintlik Johan, maar toe hy by die Kaapse kuierplek Beefcakes as fopdosser gewerk het, het hy die naam Samantha aangeneem. Ook in sy jogaloopba­an staan hy deesdae as Brave Brother Sam bekend.

Hy het al op baie plekke gewoon, vertel di die plaasseun van Beaufort-Wes in die Ka Karoo. “Mense kontak my maar deur m my ma.”

Hy wou graag leer dans omdat dit to tot sy kreatiewe siel gespreek het, en hy het op hoërskool nasionaal aan La Latynse en baldanskom­petisies deelge geneem. “Maar met ballroom is die ma man die raam, en die vrou die prentjie. Ek wou graag die prentjie wees.”

H Hy word toe gekies om in die skoolton toneelweer­gawe van Anoeschka von Me Meck se roman Vaselinetj­ie te speel. Hu Hulle het daarmee na die Klein Karoo Na Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn get getoer. Daar by die fees het hy die wonder van Mince ontdek, ’n legendarie­se fop fopdosvert­oning.

“Net ná skool het ek begin drag shows sho doen. Ek was 19. Eers by Bubble bles in De Waterkant, en toe by Beefcak cakes.” Tussendeur het hy dansklasse gen geneem by onder meer die Waterfront Th Theatre School in Kaapstad.

S Sy deelname aan Die brug was lekker kerder as wat hy verwag het. “Mense se rea reaksie is lieflik,” sê hy. “Almal is net verras ras. Daar is van die mense wat meen: ‘Ag, hy is steeds maar net ons Johan.’ ”

E En in vele opsigte is baie dinge nog die dieselfde as toe hy saam met sy drie jong jonger broers kaalvoet tussen die skape gesp gespeel het. “Soos destyds is ek nou nog vers verskrikli­k lief vir die natuur. Ek klim graa graag rots in die Cederberge. Ek het op 27m 27 met die MyCiti-bus Bloubergst­rand toe gery om te leer surf.”

M Met sy songebleik­te hare en bruingebra­n brande lyf lyk dit inderdaad of hy in die bran branders tuis hoort. Hy bly dan ook in ’ ’n woonstel bo teen die hange van Muizenberg, waar Boyceweg kronkel. Hy het vyf jaar in Woodstock gewoon en gereeld met die trein hierheen gery om ook in die poele te kom swem. Drie jaar gelede het hy hierheen getrek.

“My woonstel moes stapafstan­d van die strand wees. En my bure moet die sewe chakras beter as die tien gebooie ken.”

Noudat die verfilming van Die brug

verby is, is Sam se droom eenvoudig: “Ek sal graag my eie show

wil hê waarin ek met ’n klomp verskillen­de mense gesels en almal se lewe verander.” Nes hy sy eie lewe verander het.

 ?? Foto: MISHA JORDAAN ??
Foto: MISHA JORDAAN
 ?? ?? HEEL BO: Sam Marais klim graag rots in die Cederberge. MIDDEL BO: Op ’n manne-wegbreek. BO: In sy dae as die fopdosser Samantha.
HEEL BO: Sam Marais klim graag rots in die Cederberge. MIDDEL BO: Op ’n manne-wegbreek. BO: In sy dae as die fopdosser Samantha.
 ?? ?? DIE BRUG WORD DONDERDAE OM 20:00 OP KYKNET (DSTV-KANAAL 144) UITGESAAI. DIS OOK OP DSTV CATCH UP BESKIKBAAR.
DIE BRUG WORD DONDERDAE OM 20:00 OP KYKNET (DSTV-KANAAL 144) UITGESAAI. DIS OOK OP DSTV CATCH UP BESKIKBAAR.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa