Huisgenoot

Die Kobie Collab Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Sit ’n bietjie pret in jou feestydges­kenke met hierdie versamelin­g van Mr Price Home – die Kobie Christmas Collab. Kobie Nieuwoudt is ’n Kaapstadse illustreer­der wat inspirasie put uit die ryk tapestrie van kultuur en humor in SuidAfrika. Sy speel met beelde wat Afrika vermeng met ’n Europese Kersfees – dink net: Simonstadp­ikkewyne met Kershoedji­es, of ’n taxi met ’n Kersboom op die dak en sebras wat geskenke aandra! Koop aanlyn: mrphome.com.

Die perfekte diamantges­kenk

Verower haar hart met die treffende multisteen­versamelin­g van Sterns. Elke stuk het verskeie stene wat met die grootste sorg verkry, gesny, blinkgevry­f en hanteer is. Wie kan nou ’n tros blink stene weerstaan? Van ringe tot armbande en hangertjie­s, slaan iemand se asem weg. Die versamelin­g is boonop nou beskikbaar teen ’n fraksie van die prys.

Besoek Sterns in die winkel of aanlyn by bash.com/sterns.

Feestelike borrels

Sit die vonkel nou sommer behoorlik in jou feesseisoe­n met hierdie gebalansee­rde, verfrissen­de wyn met aromatiese geure van lemmetjie en sitrus en sagte borrels.

Die wyn is ’n mengsel van Chardonnay vir finesse en verouderin­g, en Pinot Noir, vir volheid en vrugte.

Volg Van Loveren op Facebook @vanloveren­wines, en koop of kry dit op hul webtuiste by vanloveren.co.za, of by Makro.

Gaan groot met goud

As jy belê in gewigtige goud, ’n edelmetaal wat sy waarde behou, belê jy in jouself. En waarom nie sommer nog ’n laag luuksheid bysit met sterling silwer nie? American Swiss het versamelin­gs vir elke smaak en kleurskema, alles in hoëgehalte­metaal en stene wat ’n leeftyd hou. Koop aanlyn by Bash of jou naaste winkel om ’n nuwe seisoen van tydlose en gewilde juwele te ontdek en ’n pragtige versamling te skep.

Die Cousins in ’n blikkie

Maak reg vir die perfekte kombinasie van styl en gerief met twee wyne uit die Four Cousinsree­ks wat nou beskikbaar is in ’n blikkie: Natural Sweet Rosé en White Perlé. Die wyn is verpak in ’n sjiek, slanke 250 mlblikkie, kompleet met sagte, verfynde borrels. Dis net die ding wat jy nodig het vir ’n sonsonderg­ang, piekniek of ’n aand saam met vriende.

Hierdie borrelende nommertjie is nou beskikbaar by Makro en aanlyn: fourcousin­s.co.za.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za. Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke of koop nou by takealot.com.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa