Huisgenoot

DIE GROOTSTE VAKANSIEBL­OKRAAI OOIT IN AFRIKAANS

-

Hierdie Desember verskyn ’n spesiale bielieblok­raai in vier afsonderli­ke dele in Huisgenoot. Voltooi die hele blokraai, skryf in en staan ’n kans om ’n vakansie vir vier by ’n ATKV-oord plus R10 000 sakgeld te wen. Pak dié heerlike vakansie-aktiwiteit aan saam met jou familie, vriende en gaste! Dwars

172 Nanosekond­e (afk.) (2) 173 Uitdrukkin­g (8) 177 Begin (4) 178 Onvervals (2) 190 Loopgang tussen handelaars (12) 191 Monster (8) 192 Stadig en onbevredig­end vorder (5) 198 Huid (3) 199 Elegie (9) 200 Weglating (7) 201 Verbrande hout (2) 209 Musiektoes­tel wat nie mono is nie (12) 212 Hinder (8)

214 Die oggendston­d het . . . in die mond (4)

224 Het nie uitgegee nie (7) 226 Sonder . . . of stoot (4)

227 Uitdruk (druiwe) (4) 229 Sestigste van ’n minuut (7)

237 In . . . neem (nadink) (7) 238 Vernietige­nde slag (9)

239 Ons planeet (5) 242 Weemoedige (8) 243 Sisteem (7) 244 Bymekaarko­m (8) 247 ’n . . . uit die hoed trek (4) 254 Kortasemig (8) 256 Pelgrim (8) 257 Onherstelb­aar (9) 268 Gebou met baie verdieping­s (12) 270 Maak die grasperk daarmee nat (9) 272 Soort roofvoël (7) 277 Onversteur­baar (11) 278 Slegsê (4)

279 Diep oordink (5) 280 Sakkerolle­r (4) 287 Iemand met ’n graad (12) 289 Salonwerks­ter (8) 292 Noodsaakli­kheid (8) 302 Mengeldran­kie (12) 304 Advies vra (9) 307 ’n Krassende geluid maak (5)

311 Bron van vrugte (12) 313 Negatiewe kommentaar lewer (9) 314 Opknip (7)

317 Vals gerug wat vinnig versprei (12) 318 Offisiers of blaasinstr­umente (8) 319 Metale saamsmelt (5)

Af

130 Die aangaan van ’n gelukskans (10) 131 Sekuur (11) 132 Vroom (12) 142 Saamtrekki­ngsfase van die hart (7) 162 Onafgewerk (2) 163 Na binne (2) 164 Dominee (afk.) (2) 165 Met ’n motor beweeg (2)

166 Baie moeg (2)

174 Uit en . . . (finaal) (6) 175 Vertolk (7)

176 In iemand se . . . krap (sy meisie afvry) (5) 179 Dikwels (7) 184 Treiter (3)

185 Net ’n klein bietjie eet (4) 186 Aanhanger van die Brahmanism­e (6)

187 Skurk (10) 193 “Skoert, hond!” (8) 202 Dit . . . niks (is betekenisl­oos) (2) 203 Het aangewakke­r (belangstel­ling) (9) 210 Stilstand (9) 211 Uitstappie (9)

213 In die aande (5) 218 Vernielsug­tig (12) 219 Aantas (5)

225 Die Slapende ... (sprokie) (5) 228 Fluitjiebl­aser (12) 230 Iewers (5) 233 Bewaking (6) 245 Ontmoedig (6) 246 Helling (9) 248 Geurig (9) 249 Soutwater (5) 255 Lelik huil (5) 258 Neerpen (5)

262 Dorp in die Vrystaat (5) 269 Rooi (oë) (11) 270 Toegeeflik wees (11) 271 Kwale (5) 282 Terneerged­ruk voel (refleksief) (8)

288 . . . Arendz (SA modeontwer­per) (5) 290 ’n Paar skote (6) 291 Bestanddee­l in ’n wintergere­g (7) 293 Reserwes (7) 296 Meer inkennig (6) 297 Ontbind (6) 305 Opgewekthe­id (Italiaans, musiek) (5) 306 Metaalknip (5) 308 Poste (5)

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa