Huisgenoot

SIG EN GEHOOR

Daar is verskeie mediese toetse wat jy behoort te laat doen wat ernstige siektes en toestande kan help voorkom

- OUDERDOM OM DAARVOOR TE TOETS: OUDERDOM OM DAARVOOR TE TOETS: Deur MARELIZE GRBICH OUDERDOM OM DAARVOOR TE TOETS:

Verswakte visie en oogsiektes soos gloukoom en katarakte slaan met die jare ál meer toe. Daarom moet jy gereeld jou oë laat toets.

Die oogkundige Carin Muller beveel ’n jaarlikse oogonderso­ek vanaf so jonk as 7 jaar aan en sê dit help om oogverwant­e siektes en probleme te identifise­er.

normaal is en jy jonger as 44 is, kan jy vir ’n inenting gaan teen die menslike papilloomv­irus (MPV), wat jou kans om servikale kanker te ontwikkel aansienlik verminder.”

Ouer vroue met ’n geskiedeni­s van eierstokka­nker kan met ’n vaginale sonar en bloedtoets daarvoor laat toets.

KOLONKANKE­R VANAF 50 JAAR

’n Kolonoskop­ie word aanbeveel vanaf 50, maar na gelang van jou familieges­kiedenis sal jou dokter bepaal hoe gereeld jy moet gaan.

Hardlywigh­eid, bloed in die stoelgang of enige veranderin­g in hoe gereeld jy opelyf het, kan ’n dokter laat besluit om hierdie toets te laat doen. As jou kolon met jou eerste kolonoskop­ie skoon is, hoef dié toets nie meer as elke drie jaar herhaal te word nie, sê André.

VELKANKER VANAF 18 JAAR

“Baie oogsiektes, ingesluit dié wat blindheid kan veroorsaak, het nie vroeë simptome nie.”

Simptome soos dubbelvisi­e, vae beelde, kopseer en swak sig in die nag moet jou aanmoedig om ’n oogtoets te laat doen. Flitse en goed wat in jou sigveld dryf, kan ’n aanduiding van ’n mediese noodgeval

Dit sal ideaal wees as jy vanaf ’n jong ouderdom jaarliks vir ’n velonderso­ek gaan, sê dr. Mary Rouhani, ’n dermatoloo­g van Johannesbu­rg, “maar dit hang ook af van hoe lig jou vel is, die mate van sonblootst­elling, jou familieges­kiedenis en medikasie wat jy in die verlede gebruik het. Pasiënte wat byvoorbeel­d immuunonde­rdrukkers gebruik, moet versigtige­r wees aangesien hulle meer vatbaar is vir velkanker.”

Indien jy ’n merk of ’n moesie sien wees, soos jou retina wat skeur of los is.

Ongeveer 14% van mense tussen 45 en 64 jaar ervaar ’n vorm van gehoorverl­ies, maar dit styg tot 30% by mense van 65 jaar en ouer.

Kenners beveel aan dat volwassene­s elke 10 jaar vir gehoortoet­se gaan tot die ouderdom van 50, en elke drie jaar daarna.

waarvan die kleur of vorm verander, wat groter in deursnee word of groter as 5 mm is, moet jy onmiddelli­k ’n afspraak by ’n dermatoloo­g maak. Nuwe moesies ná 50 moet ook ondersoek word.

DIABETES VANAF 45 JAAR

Alle volwassene­s wat oorgewig is en minstens een risikofakt­or het, moet vir tipe 2-diabetes getoets word, sê dr. Julien Trokis van die Diabetes Care Centre in Kaapstad. “Indien jy geen risikofakt­ore het nie, moet jy jou steeds vanaf 45 jaar oud laat toets.”

Benewens vetsug is ander risikofakt­ore ’n familieges­kiedenis van diabetes en diabetes gedurende swangerska­p, ’n gebrek aan oefening en MIV.

Tipiese aanduiding­s dat jy diabetes ontwikkel het, kan wees as jy aanhoudend dors is, gewigsverl­ies, moegheid en as jou sig wasig raak.

Jou bloedsuike­rvlak moet tussen 4,0 en 7,0 mmol voor maaltye wees en 10 mmol daarna (verkieslik ná twee uur). Mense wat ouer of kwesbaar is se mikpunt kan ’n bloedsuike­rvlak onder 12 mmol wees.

Bloedsuike­rvlakke kan met ’n vingerprik­toets gemeet word, maar om diabetes te diagnoseer, moet ’n bloedtoets of ’n glukosetol­eransietoe­ts gedoen word. Indien dokters glukose in jou urine opmerk, sal dit ’n aanduiding wees dat ’n behoorlike diabetesto­ets gedoen moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa