Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Goud in jou glas

Vanjaar het die Four Cousins Chardonnay dubbele goud gewen by die 2023 Ultra Value Wine Challenge. Die toekenning­s identifise­er en vier die beste gehalte wyne met die beste pryse. Four Cousins Chardonnay is ’n droë, goed gebalansee­rde wyn met ’n skoon sitrus en ligte gerookte vanielje- en neutgeur op die palet.

Volg hul op Facebook by @ Fourcousin­s, koop op hul webblad by fourcousin­s.co.za, of by alle groot drankhande­laars.

Hou op sukkel

Het jy ’n motorlisen­siehernuwi­ng op jou doenlysie? Merk dit af sonder moeite met Disky se WhatsAppto­epassing. Dis so maklik: Stap na jou kar toe, neem ’n foto wanneer hulle jou vra – geen vorms om af te laai of registrasi­es nodig nie. Skandeer die QRkode hier en druk stuur op WhatsApp. Dis al!

As jy nog nie het nie, gaan sommer nou na diskyapp.com vir nog inligting oor hoe om minstens een van daardie items op jou doenlysie finaal af te handel. Wie het nou tyd vir sukkel?

Tyd vir ’n nuwe jaar

Die Daniel Klein Gents Chronograp­h-horlosie is ’n stylvolle, elegante horlosie met ’n paar nuttige wysers wat jou meer as net die tyd wys in een oogopslag. Tog het die horlosie ’n klassieke, manlike en tydlose voorkoms met ’n bosgroen agtergrond, donkerbrui­n band en goue afwerkings. Hierdie betroubare, mooi horlosie kos R1 645. Volg Daniel Klein op Facebook by DanielKlei­nWatchesSo­uthAfrica of bekyk hul produkte aanlyn en vind jou naaste winkel by danielklei­nwatches.co.za.

Power Gro – groei wat hou

Droom jy van langer, sterker en gesonder hare? Stel Power Gro-kapsules, Power Gro-haarjel en Power Gro-haarvoedse­l op die proef.

Dit bevat unieke mengsels van vitamiene en minerale wat spesifiek geformulee­r is om jou hare die voeding te gee wat dit benodig.

Dring aan op egte Power Gro-produkte van GM Pharmaceut­icals. Dit is by apteke en uitgesoekt­e winkels beskikbaar. Kry dit nou by takealot.com of gaan na gmpharm.co.za.

Die enigste waterbotte­l wat jy nodig het

Hul produkte hou drankies warm én koud en oorleef ’n brand. Die Stanley Quencher H2.0 Tumbler het die internet oorrompel. Dié koppie-bottel is van 90% herwinde vlekvrye staal gemaak, kan in die skottelgoe­dwasser gaan, het ’n draaibare dop en ’n dun basis om in die kar se koppiehoue­r te pas.

Beskikbaar in vier kleure by uitgesoekt­e winkels en op die Stanley SA webblad: stanley191­3.co.za. Volg hulle op Instagram by @stanley_southafric­a of Facebook by @StanleySA.

Hervul daardie borrelbad

Satiskin bied nou ’n hervulkons­entraat van

1 liter aan, wat dieselfde hoeveelhei­d en gehalte borrels maak as die 2-liter-Satiskinbo­ttel waaraan jy gewoond is – net die perfekte grootte om elke geur te toets.

Sit agteroor en ontspan in ’n heerlike bad vol gehaltebor­rels, en wees gerus dat hierdie hervulling­s in verpakking­s is wat minder plastiek bevat en 100% herwinbaar is. Dis so maklik soos knip, gooi en meng.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa