Huisgenoot

HOE SAL MENSE OP HOM REAGEER – EN HY OP HULLE?

-

Daar kleef maar ’n stigma aan veroordeel­de misdadiger­s, sê prof. Christiaan Bezuidenho­ut, ’n kriminoloo­g verbonde aan die Universite­it van Pretoria. “Ons samelewing integreer nie oudgevange­nes maklik nie. Party sukkel verskrikli­k om werk te kry. Hul eie selfbeeldp­robleme of geestesges­ondheidspr­obleme is net so ’n geweldige uitdaging.”

Hy meen die publiek sal in drie groepe verdeel wees:

■ Daar is diegene wat altyd oor hom sal dink: “Jou moordenaar, jy hoort agter tralies.”

■ Dan is daar mense wat hom altyd sal ondersteun en selfs sal wil help.

■ Daar is ook diegene wat nie omgee oor sy lot nie, of oningeligt­es wat onbewus is van sy verhaal.

Tog sê hy Oscar het dit makliker as baie ander oortreders wat parool kry. “Hy is ’n beroemde wat gaan instap in ’n goeie huis. Sy integrasie gaan makliker wees.”

Die sielkundig­e Willie Hanekom, wat saam met oudgevange­nes gewerk het, stem saam hy kan dalk makliker aanpas as party ander oudgevange­nes. “Suksesvoll­e integrasie gaan baie afhang van die ondersteun­ing ndersteuni­ng wat hy van vriende de en familie buite die gevangenis ngenis gekry het, hoe hy sy tyd d in die tronk deurgebrin­g het ten opsigte van lees, studies es ensovoorts en inwatin watter mate ate hy by die tronkkultu­ur betrokke etrokke geraak het.”

Albei ei meenOscar meen Oscar salmoet sal moet lig loop p om nie inproblein problemati­ese se situasies te beland nie. ie. Tydens sy verhoor or het sy woede e ter sprake e gekom. Hy sou u waarskynli­k k in die tronk rehabilita­sieprosiep­rogramme me gedoen het wat hom sal help om dit te reguleer, maar ons kenners beklemtoon Oscar is ’n openbare figuur wat deur die meeste mense op straat herken sal word, en hy sal potensiële konfliksit­uasies goed moet hanteer, want daar is nie ruimte vir onaanvaarb­are gedrag nie. Dit kan homweer hom weer in die tronk laat beland.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa