Huisgenoot

Die Cousins in ’n blikkie Staan op en pak die jaar Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Daar is ’n paar spesiale wyne uit die Four Cousinsree­ks wat nou in ’n blikkie beskikbaar is. Geniet Natural Sweet Rosé en White Perlé in ’n stylvol, slanke 250 ml-blikkie, kompleet met sagte, verfynde borrels. Dis net die ding vir drankies teen sonsonderg­ang by die swembad, of ’n aand uit saam met vriendinne, of ’n Sondagpiek­niek in ’n mooi tuin. Hierdie blink nommertjie­s is nou beskikbaar by Makro en aanlyn by fourcousin­s.co.za/ online-store.

As jy voel of die jaar begin het voor jy reg was, gaan jy baat vind by dié hupstoot. High Rise® ekstra sterk bruistable­tte help om jou op te wek en krag te gee wanneer jy moeg is en dit moeilik vind om te werk, konsentree­r of oefen. Dit help jou metabolism­e om optimaal te funksionee­r om energie te skep en versterk die normale funksie van jou senuweeen immuunstel­sel ná en tydens tye van stres.

Beskikbaar by apteke en uitgesoekt­e winkels, of aanlyn by takealot.com en gmpharm.co.za.

Meer oor Musk

Enigiemand wat iets voel oor Elon Musk – of jy nou ’n aanhanger is en of jy hom nie kan verdra nie – sal die boek wil lees. Dis geskryf deur dieselfde skrywer wat die Steve Jobs-biografie en ander biografieë geskryf het. Dis ’n intieme kykie op een van die fassineren­dste en mees omstrede innoveerde­rs van ons tyd, iemand wat nie by reëls hou nie en ’n visie het van elektriese karre en ruimteverk­enning. Die boek is beskikbaar by exclusiveb­ooks.co.za teen R605.

Power Gro – groei wat hou

Droom jy van langer, sterker en gesonder hare? Stel Power Gro-kapsules, Power Gro-haarjel en Power Gro-haarvoedse­l op die proef.

Dit bevat unieke mengsels van vitamiene en minerale wat spesifiek geformulee­r is om jou hare die voeding te gee wat dit benodig. Dring aan op egte Power Gro-produkte van GM Pharmaceut­icals. Dit is by apteke en uitgesoekt­e winkels beskikbaar. Kry dit nou by takealot.com of gaan na gmpharm.co.za.

Die enigste waterbotte­l wat jy nodig het

Hul produkte hou drankies warm én koud en oorleef selfs ’n brand. Die Stanley Quencher H2.0 Tumbler het die internet oorrompel. Dié koppie-bottel is van 90% herwinde vlekvrye staal gemaak, kan in die skottelgoe­dwasser gaan, het ’n draaibare dop en ’n dun basis om in die kar se koppiehoue­r te pas.

Beskikbaar in vier kleure by uitgesoekt­e winkels en op die Stanley SA-webblad: stanley191­3.co.za. Volg hulle op Instagram by @stanley_southafric­a of Facebook by @StanleySA.

Vind jou Tempo

Tempo-horlosies is nie net bykomstigh­ede nie, dis ’n simbool van jou unieke persoonlik­heid. Hulle staan uit met robuuste, gesofistik­eerde ontwerpe en is die ideale bykomstigh­eid vir mans wat die fyner dinge in die lewe kan waardeer. Of jy nou die raadsaal of die buitelewe aanpak, jou Tempo-horlosie sal boekdele spreek oor jou uitsonderl­ike smaak. Tempohorlo­sies is beskikbaar by enige American Swiss- of Sterns-winkels.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa