Huisgenoot

Nuwe musiek

Van J.Lo tot Die Heuwelsls Fantasties, Loki en 21 Savageav vage

- Saamgestel deur ELRI BOUCHER

’N ODE AAN HAAR LIEFDESREI­S

Die skinderton­ge wil maar net nie ophou pho ou gis sedert die liefde weer tussen Jennifer nife er Lopez en Ben Affleck begin blom he het et nie. En al traak die gegis die twee nie e veel nie, keer dit haar nie om die draak aak k daarmee te steek nie.

Hoe, vra jy? Wel, soos nét Jennifer er r kan. Die musiekvide­o van haar r nuwe enkelsnit “Can’t Get Enough” ” wys hoe Jennifer trou aan haar bruiidegom beloof – net vir haar om dié man met twee ander te roteer.

“Jenny from the Block”, soos sy bekend ek ke kend end is, dans dan eindelik met al drie terwyl erw wyl geskokte gaste toekyk en gis oor hoe oe nie nien een van die huwelike gaan hou nie . . . Dit DitD klink bekend, nè? Jennifer vertel dit t wasw was juis Ben, met wie sy in Julie 2022 getroud tro oud is, se idee. Dis tog die twee se eie werklik- rkl likheid. “Ben het die drie bruidegomm­e e wat watw konstant roteer voorgestel. Hy mag g dalk da alk nie veel ervaring met die maak k van vanv musiekvide­o’s hê nie, maar ek vertrou rtr rou hom en sy idees. Daar is niemand wat at my mym storie beter ken as hy nie,” het sy gesê. sê.

“Can’t Get Enough” is die eerste enkel- nk kelsnit van Jennifer se negende album, , This Th Is Me . . . Now, wat op 16 Februarie wêreld- êre eldwyd uitgereik word. ’n Gepaardgaa­nde an nde fliek, This Is Me . . . Now: A Love Story, word wo ord op dieselfde dag op Prime Video beskik- esk kikbaar gestel. g “My y doel met die album is om omo aan almal daarbuite tte te b bewys dat wa ware are liefde bestaa bestaan,” an,” sê Jennifer. r. “Dit “DitD is ’n ode aan aaan my liefdesrei­s, sre eis, my reis nna na i innerlike genes- ene esing en my mmy ewige geloof oof f in sprokiesei­n sprokiesei­ndes.”

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa