Huisgenoot

Tot byna in die ruimte . . . met ’n ballon

-

DIE Amerikaans­e maatskappy Space Perspectiv­e het onlangs ’n prototipe van hulle kapsule onthul waarin toeriste onderaan ’n spesiale ballon tot op die rand van die ruimte gevoer sal word.

Ja, die meeste ouens sal maar lekker skepties wees oor enige plan om mense met net ’n ballon ruimte toe te stuur. Jy sal dalk reken so iets sal nie veel verder vorder as ’n konsep in ’n baie idealistie­se verbeeldin­g nie. Maar it’s giving! Dié innoverend­e besigheid van Florida het al veel verder gevorder as net ’n blink plan.

Hulle het klaar ’n toetsmodel van hul ruimtekaps­ule gebou, wat sal bekendstaa­n as Spaceship Neptune. Toetsvlugt­e, eers onbeman en daarna met dapper pper toets toetsbeman­ning, word reeds vir later vanjaar beplan.

Die wêreld het reeds drie jaar gelede van Space Perspectiv­e gehoor toe hulle die eerrste keer hulle voorneme e bekend gemaak het om m ’n nismark (sien Woord van an die Week) in ruimtetoe- risme te ontgin.

Hulle wou groepe van n agt betalende passasiers op p ’n slag, plus een vlieënier, op ses es uur lange ballonvlug­te tot op die asemrowend­e hoogte van 30 km m bokant die Aarde neem. Dis drie e keer hoër as die tipiese hoogte waarteen aarteen groot passasiers­vliegtuie uie vlieg vlieg.

Op daardie hoogte sien ’n mens duidelik die duisternis van die ruimte. Die blou hemel wat ons bedags hier onder sien, is danksy die atmosfee atmosfeer wat lig versprei – daar bo in die dun atmosfeer is dit gitswart.

Daar kan j jy ook duidelik die ronding v van ons sfeervormi­ge planee planeet sien. Jammer aan die p plat-aarde-brigade! D Die drukvaste kapsu sule met suurstof w waarin Neptunepas­sasiers sal ry, sal onderaan ’n waterstofg­evulde ““SpaceBallo­on” ruimte toe styg.

Ja, dis nie sommer en enige ballon nie maar ’n h o hoëtegnolo­giest ruk struktuur omtrent die lengte v van ’n rugbyveld. Dit sal t twee uur verg om daardie eno enorme hoogte te bereik.

Dit sal gevo gevolg word deur twee uur van “ruimt “ruimtebesi­gting” – en definitief ’npa ’n paar unieke selfies. Daarna begin die twee uur lange terugkeer Aarde toe deur bloot stadigaan gas uit die ballon vry te laat sodat hy begin daal.

 ?? ?? Die ruimtekaps­ule sal as Spaceship Neptune bekendstaa­n. Toetsvlugt­e, eers onbeman, word vir later vanjaar beplan.
Die ruimtekaps­ule sal as Spaceship Neptune bekendstaa­n. Toetsvlugt­e, eers onbeman, word vir later vanjaar beplan.
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa