Huisgenoot

WATERDRAER

- Deur PETRA DU PREEZ

21 JAN – 18 FEB

Soos die son van teken verander en uit jou teken beweeg, beweeg die glansryke Venus op die 16de by jou teken in. Dit dui op ’n tyd van herevaluer­ing van

VISSE

19 FEB – 20 MRT Andersheid kan eintlik ’n bate wees, want dit laat jou uitstaan. Dalk wil jy dit hierdie week beproef aangesien die son op die 19de in jou teken inskuif, wat die begin van jou verjaardag­maand aandui. Dit behoort ’n tyd van selfonders­oek te wees waarin jy jou prestasies en teleurstel­lings oor die afgelope jaar in oënskou neem om sodoende positiewe én negatiewe ervarings te verwerk. Bederf jouself met iets spesiaals. GELUKKIGE NOMMERS

2, 11, 35, 41, 30, 9

RAM

21 MRT – 19 APR

Jy en ’n goeie vriend het dalk rondom die 17de ’n ernstige meningsver­skil, wat jy dalk nie sien kom het nie. Beskou dit as ’n toets van hoe julle twee mekaar en jul menings kan ruimte gee. Aangesien die sosiale diva Venus ook van die 16de af in jou vriendskap­shoroskoop pryk, is dit ’n goeie tyd om uit te gaan en te kuier en nuwe sterbelaai­de alliansies en vriendskap­pe te vorm. GELUKKIGE NOMMERS

1, 6, 32, 34, 16, 2

BUL

20 APR – 20 MEI

Dit is nie in jou kalm, rustige aard om moeilikhei­d aan te wakker nie, maar soms moet jy sê wat jy dink sodat mense weet jy het jou eie standpunte. Dit is ’n goeie week om dit te doen, selfs al maak jy ander ongemaklik, veral by die werk, waar mense jou dalk as ’n gedienstig­e pasifis beskou. Jou heersende planeet, Venus, verander nou dinge wat verband hou met die liefde, skoonheid en positiwite­it, met die klem op jou voorkoms. Selfaanvaa­rding is die eerste stap om goed te lyk en te voel,

van teken en snel jou te hulp in jou profession­ele horoskoop – so sê jou sê. GELUKKIGE NOMMERS 5, 14, 30, 40, 16, 11

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

Jy is ’n regte terggees, en wanneer die radikale Uranus op die 17de by jou planeet, Mercurius, aansluit, sal dit vir jou moeilik wees om jou in te hou of te gedra. Om pret te hê is een ding, maar nie ten koste van iemand anders nie, so dink voor jy praat of optree. Met die liefdesdiv­a, Venus, wat op die 16de in ’n versoenbar­e lugteken inskuif, behoort jou liefdeslew­e spoed op te tel. GELUKKIGE NOMMERS

13, 26, 44, 51, 41, 24

KREEF

21 JUN – 21 JUL

Dit is nie in jou aard om die intieme besonderhe­de van jou liefdesver­houding met jou vriende te bespreek nie, maak nie saak hoe na aan mekaar julle is nie. Al is om nie uit te praat nie ’n toets vir hul lojaliteit, neem die risiko en maak oop teenoor jou beste vriend of vriendin. Jy kry dalk in die proses ’n paar nuwe insigte. Dit is ook ’n goeie tyd vir jou en jou geliefde om jul gesamentli­ke begroting te hersien. GELUKKIGE NOMMERS 6, 27, 36, 42, 30, 24

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Venus, die planeet van liefde en toegeneent­heid, beweeg op die 16de in jou liefdeshor­oskoop in, wat ’n nuwe gevoel van waardering meebring. Vir enkellopen­de en en dit het geen sin om jou met ander te vergelyk nie. Belê in basiskledi­ngstukke vir jou opgedateer­de klerekas.

GELUKKIGE NOMMERS

15, 38, 47, 50, 44, 23

beskikbare Leeus is dit dalk ’n geskikte tyd om die waters op die afspraakto­neel te toets. Jou geldplanee­t, Mercurius, neem op die 17de teenoor die ontwrigten­de Uranus stelling in. Oorweeg dit om ’n verhoging te vra as jy dapper en waaghalsig voel. GELUKKIGE NOMMERS

4, 18, 24, 40, 21, 13

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

As spanning die afgelope weke by jou werkplek opgebou het, wees bedag daarop dat iets kleins ’n storm kan veroorsaak teen die 17de. Dit is wanneer jou heersende planeet, Mercurius, en die opstandige Uranus teenoor mekaar stelling inneem. Die positiewe daarvan is dat dit die spanning sal laat bedaar en die speelveld gelyk maak om nuut te begin en nuwe perspektie­we te fasiliteer. GELUKKIGE NOMMERS 20, 39, 51, 52, 45, 24

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Dit was nogal ’n sosiale tyd vir jou en daar is oënskynlik geen einde in sig aan sulke plesier nie aangesien jou heersende planeet, Venus, op die 16de by die sosiale en vriendelik­e Waterdraer aansluit. Jy is nie iemand wat kontrovers­ie aanwakker nie, maar ’n geleenthei­d rondom die 17de om dit te doen moet nie misgeloop word nie, al is dit net vir die pret. GELUKKIGE NOMMERS

2, 14, 45, 51, 25, 13

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

’n Ontspanne tyd word vir jou voorspel wanneer die son op

■ ■ ■ ■ ■

■ ■

Nooi sy/haar vriende vir ’n partytjie.

Aanlyn liefde is ’n groot treffer.

Fokus eers op vriendskap, dan op liefde. Kompliment­eer hom/haar met hul wysheid.

Wees ontspanne en informeel; hulle hou nie van formalitei­te nie.

Hulle ly aan verhouding­sfobie.

Wys jy is en woon samekomste by.

HOE OM ’N SUKSESVOLL­E VERHOUDING MET ’N WATERDRAER TE HÊ

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa