Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Die Cousins in ’n blikkie

Daar is ’n paar spesiale wyne uit die Four Cousins-reeks wat nou in ’n blikkie beskikbaar is. Geniet Natural Sweet Rosé en White Perlé in ’n stylvole, slanke 250 ml-blikkie, kompleet met sagte, verfynde borrels. Dis net die ding vir drankies teen sonsonderg­ang by die swembad, of ’n aand uit saam met vriendinne, of ’n Sondagpiek­niek in ’n mooi tuin. Hierdie blink nommertjie­s is nou beskikbaar by Makro en aanlyn by fourcousin­s.co.za.

Velsorg vir mans

Die internasio­naal erkende versorging­shandelsna­am vir mans Bulldog Skincare bied spesifiek geformulee­rde produkte wat vir die manlike vel geskep is. Hul oogmerk is om eenvoudige velsorgops­ies met ’n etiese bewustheid beskikbaar te stel. Elke produk in die reeks is deur kenners geformulee­r wat die krag van natuurlike bestanddel­e soos aalwyn, camelina en groentee ontsluit. Bulldog is eksklusief by Clicks en clicks. co.za beskikbaar.

Tyd vir ir ’n nuwe horlosie

Is jy dalk op soek na ’n horlosie wat mooi en betroubaar is maar ook bekostigba­ar? Kyk gerus na Daniel Klein se reeks indrukwekk­ende horlosies. Wat ook al jou styl is, Daniel Klein het iets vir almal. Laat die koppe draai met hierdie Daniel Klein-roosgoudho­rlosie teen R1 445. Volg hulle op Facebook by F/Danielklei­nwatchesSo­uthAfrica. Of koop uit die reeks en vind jou naaste handelaar by danielklei­nwatches.co. za.

Power Gro – groei wat hou

Droom jy van langer, sterker en gesonder hare? Stel Power Gro-kapsules, Power Gro-haarjel en Power Gro-haarvoedse­l op die proef.

Dit bevat unieke mengsels van vitamiene en minerale wat spesifiek geformulee­r is om jou hare die voeding te gee wat dit benodig. Dring aan op egte Power Gro-produkte van GM Pharmaceut­icals. Dit is by apteke en uitgesoekt­e winkels beskikbaar. Kry dit nou by takealot.com of gaan na gmpharm.co.za.

Die enigste waterbotte­l wat jy nodig het

Hul produkte hou drankies warm én koud en oorleef selfs ’n brand. Die Stanley Quencher H2.0 Tumbler het die internet oorrompel. Dié koppiebott­el is van 90% herwinde vlekvrye staal gemaak, kan in die skottelgoe­dwasser gaan, het ’n draaibare deksel en ’n dun basis om in die kar se koppiehoue­r te pas. Beskikbaar in vier kleure by uitgesoekt­e winkels en op die Stanley SA-webtuiste: stanley191­3.co.za. Volg hulle op Instagram by @stanley_southafric­a of Facebook by @StanleySA.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za. Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke, of koop nou by takealot.com.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa