Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

’n Vars somerwyn

Die Van Loveren Sauvignon Blanc is die landgoed se trots en vreugde en ’n familiegun­steling. Met krakerige groen appel en vars gras op die neus, is die vruggedrew­e Sauvignon Blanc vol appelliefi­e, lemmetjie en pomelo, met ’n tikkie mineraalsm­aak aan die einde.

Volg hulle op Facebook @vanloveren­wines, koop op hul webblad by vanloveren.co.za, of kry dit by Spar Liquors, Checkers Liquors, Makro en enige groot drankhande­laars.

Staan op en pak die jaar

As jy voel of die jaar begin het voor jy reg was, gaan jy baat vind by dié hupstoot. High Rise®- ekstraster­k bruistable­tte help om jou op te wek en krag te gee wanneer jy moeg is en dit moeilik vind om te werk, konsentree­r of oefen. Dit help jou metabolism­e om optimaal te funksionee­r om energie te skep en versterk die normale funksie van jou senuwee- en immuunstel­sel ná en tydens tye van stres.

Beskikbaar by apteke en uitgesoekt­e winkels, of aanlyn by takealot.com en gmpharm.co.za.

’n Nuwe Jeffrey Archer is hier

Traitors Gate, die bekende Jeffrey Archer se nuwe boek, is hier. Dit speel af in die Tower of London, tuiste van die waardevols­te juwele op aarde, wat elke jaar oor dié stad heen vervoer moet word. Gewoonlik verloop die operasie seepglad – tot die kriminele baasbrein Miles Faulkner sy hart verloor op die mees verregaand­e diefstal in die geskiedeni­s.

Beskikbaar by exclusiveb­ooks.co.za teen R350.

Die natuur agter genesing

Presto Gel bevat natuurlike bestanddel­e vir die behandelin­g van aambeie en anale skeure.

Die setpille en salf bied vinnige verligting van pyn en anale ongemak soos brand, jeuk, irritasie, swelling en sensitiwit­eit. Die aalwyn dien as bakteriële blokkeerde­r wat infeksie voorkom en die liggaam met vinnige genesing en selvernuwi­ng help.

Beskikbaar by Dis-Chem en apteke landwyd. Besoek prestogel.co.za.

’n Nuwe kookervari­ng

DEFY-lugbraaier­s neem jou kookervari­ng tot ’n heel nuwe vlak deur funksional­iteit te kombineer met elegansie, effektiwit­eit en gesondheid­sbewuste eienskappe. Boonop bied die DEFY-7,6 Llugbraaie­r (DAF 3376 DB) meer kookkapasi­teit vir die behoeftes van ’n groter gesin. Agt kookverste­llings, ’n raakskermb­eheerpanee­l en ’n loervenste­r bied jou ’n hergedefin­ieerde ervaring teen R1 499. Beskikbaar in winkels en aanlyn by makro. co.za.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za.

Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke, of koop nou by takealot.com.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa