Huisgenoot

SONDE MET DIE BIEBERS

-

Justin en Hailey het triestig gelyk toe hulle onlangs ’n kerkdiens bygewoon het.

AAR was ’n tyd toe niemand van die gier kon ontsnap nie. Hy is op elke musiekkana­al en radiostasi­e gehoor en het op die verhoog geboer, maar die sanger is deesdae ’n bietjie van ’n kluisenaar.

JUSTIN BIEBER

Justin se eertydse mentor, Usher, het daarop gesinspeel Justin is op ’n persoonlik­e reis.

Justin se aanhangers wonder al ll lank wanneer hy na die kollig toe sal terugkeer. Maar ’n video wat sy vrou, se pa, Stephen Baldwin, onlangs gedeel het, het hulle van voor af oor hom bekommerd.

“Christene, wanneer julle aan Justin en Hailey dink, bid asseblief dat hulle wysheid en

ahdkHAILEY BIEBER,

beskerming sal hê en naby aan die Here sal kom,” sk skryf hy by ’n video waarin Justin (30) die gospellied “Could Sing of Your Lov Love Forever” sing.

Stephen het niks verder gesê nie, en mense won wonder nou of hy oor die Biebers se ver verhouding of Justin se gesondheid gesondheid­sprobleme gepraat het.

Bronne h het aan TMZ gesê Hailey (27) was ontsteld dat haar pa die versoek so openbaar ged gedeel het, want die egpaar verkies om die saak privaat te hanteer.

Kort nadat S Stephen die plasing gemaak het, is die Bieb Biebers afgeneem toe hulle in hulle Tesla Cyb Cybertruck van R2 miljoen by ’n kerkdiens in Lo Los Angeles aangekom het. Hulle het maar somber gelyk.

Oor die jare het hulle al twee gesondheid­sprobleme gehad. Hailey het in 2022 ’n mini-beroert mini-beroerte gehad nadat ’n bloedklont van haar hart n na haar brein beweeg het.

’n Paar maan maande later het Justin sy Justice Toua World Tour R Ramsay gekanselle­er, Hunt-sindroom want hy opgehet do doen, wat sy gesig gedeelteli­k ve verlam het.

Deur dit alles staan die eg egpaar mekaar by.

“Hailey was baie ondersteun­e nend van Justin, net soos hy ha haar met haar gesondheid­spr probleme ondersteun het,” het ’n bron destyds aan People ge gesê. “Hulle is onbreekbaa­r.”

Die sanger hou hom sedertdi dien skaars en het geen nuwe m musiek uitgereik of laat val dat hy weer wil optree nie.

Sy aanhangers het gehoop hy sou saam met sy gewese m mentor, Usher, by die sanger se onlangse Sup Super Bowl-vertoning opgetree het, maar Justin het gekies om dit nie te doen nie.

Toe hy daaroor gevra is, het Usher gesê: “Ek eer en sien dit in my broer, ek dink dit kan dalk wees dat hy net nou ’n ander storie wil vertel. En ek verstaan dit.”

LEONARDO DiCAPRIO en TEYANA TAYLOR het in Sacramento, Kalifornië, die kwik laat styg toe hulle aan hulle nuwe aksiefliek, BC Project, geskiet het. Hulle het vuurwapens gerig op akteurs wat soos polisieman­ne aangetrek is. In ’n stadium het Leo Teyana speels op die boud geslaan.

Paul Thomas Anderson is die regisseur van die fliek waarin sterre soos Sean Penn, Regina Hall en Alana Haim ook rolle het. Aanhangers het in die strate rondgestaa­n met die hoop om die akteurs in aksie te sien.

 ?? ?? KIM SNYDERS
Hailey se pa, Stephen Baldwin, het gevra aanhangers moet vir die egpaar bid.
KIM SNYDERS Hailey se pa, Stephen Baldwin, het gevra aanhangers moet vir die egpaar bid.
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa