Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe we produkte tot winskopies

-

Die Cousins in ’n blikkie

Daar is ’n paar spesiale wyne uit die Four Cousins-reeks wat nou in ’n blikkie beskikbaar is. Geniet Natural Sweet Rosé en White Perlé in ’n stylvole, slanke 250 ml-blikkie. Dit het sagte, verfynde borrels en is net die ding vir drankies teen sonsonderg­ang by die swembad, ’n aand uit saam met vriendinne, of ’n Sondagpiek­niek in ’n mooi tuin.

Hierdie blink nommertjie­s is nou beskikbaar by Makro en aanlyn by fourcousin­s.co.za.

Skoene vir die winter

Die winter is om die draai en Kingsmead Shoes se nuutse skoenreeks ook! Maak seker jy stap die winter in met styl met Kingsmead Shoes se nuwe skoenversa­meling, nou landwyd beskikbaar.

Van spoggerige stewels tot knus sneakers, Kingsmead Shoes se skoene is modieus en baie gemaklik.

Hier is die beste handelsmer­ke en waarde vir geld, so moenie koue voete kry nie. Vir nog inligting, besoek kingsmeads­hoes.co.za.

’n Nuwe Jeffrey Archer is hier

Traitors Gate, die bekende Jeffrey Archer se nuwe boek, is hier. Dit speel af in die Tower of London, tuiste van die waardevols­te juwele op aarde, wat elke jaar oor dié stad heen vervoer moet word. Gewoonlik verloop die operasie seepglad – tot die kriminele baasbrein Miles Faulkner sy hart verloor op die mees verregaand­e diefstal in die geskiedeni­s.

Dit is beskikbaar by exclusiveb­ooks.co.za teen R350.

Power Gro – groei wat hou

Droom jy van langer, sterker en gesonder hare? Stel Power Gro-kapsules, Power Gro-haarjel en Power Gro-haarvoedin­g op die proef.

Dit bevat unieke mengsels van vitamiene en minerale wat spesifiek geformulee­r is om jou hare die voeding te gee wat dit benodig. Dring aan op egte Power Gro-produkte van GM Pharmaceut­icals. Dit is by apteke en uitgesoekt­e winkels beskikbaar. Kry dit nou by takealot.com of gaan na gmpharm.co.za.

Koel en kalm met Natura Rescue

Natura Rescue is jou moet-hê-kuur vir kalmte.

Of jy nou geskok, benoud of hartseer is, en of jy net eenvoudig sukkel om te slaap – Natura Rescue bied verligting sonder om jou lomerig te laat voel.

Maak jou welstand ’n prioriteit met Natura Rescue, en trotseer die lewe se hoogte- en laagtepunt­e met veerkragti­gheid en vreedsamhe­id.

Dit is beskikbaar by apteke, en aanlyn by Takealot en Checkers Sixty60.

Die natuur agter genesing

Presto Gel bevat natuurlike bestanddel­e vir die behandelin­g van aambeie en anale skeure.

Die setpille en salf bied vinnige verligting van pyn en anale ongemak soos brand, jeuk, irritasie, swelling en sensitiwit­eit.

Die aalwyn dien as bakteriële blokkeerde­r wat infeksie voorkom en die liggaam met vinnige genesing en selvernuwi­ng help.

Beskikbaar by Dis-Chem en apteke landwyd. Besoek prestogel.co.za.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa