Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwewe produkte tot winskopies

-

Die Cousins in ’n blikkie

Daar is ’n paar spesiale wyne uit die Four Cousins-reeks wat nou in ’n blikkie beskikbaar is. Geniet Natural Sweet Rosé en White Perlé in ’n slank, stylvolle 250 ml-blikkie. Dit het sagte, verfynde borrels en is net die ding vir drankies teen sonsonderg­ang by die swembad, ’n aand uit saam met vriendinne, of ’n Sondagpiek­niek in ’n mooi tuin.

Hierdie blink nommertjie­s is nou beskikbaar by Makro en aanlyn by fourcousin­s.co.za.

Skoene vir die winter

Die winter is om die draai en Kingsmead Shoes se nuutse skoenreeks ook! Maak seker jy stap die winter in met styl met Kingsmead Shoes se nuwe skoenversa­meling, nou landwyd beskikbaar.

Van spoggerige stewels tot knus sneakers, Kingsmead Shoes se skoene is modieus en baie gemaklik.

Hier is die beste handelsnam­e en waarde vir geld, so moenie koue voete kry nie. Vir nog inligting, besoek kingsmeads­hoes.co.za.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za.

Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke, of koop nou by takealot.com.

Staan op en pak die jaar aan

As jy voel of die jaar begin het voor jy reg was, gaan jy baat vind by dié hupstoot. High Rise®- ekstraster­k bruistable­tte help om jou op te wek en krag te gee wanneer jy moeg is en dit moeilik vind om te werk, konsentree­r of oefen. Dit help jou metabolism­e om optimaal te funksionee­r om energie te skep en versterk die normale funksie van jou senuwee- en immuunstel­sel ná en tydens tye van stres.

Beskikbaar by apteke en uitgesoekt­e winkels, of aanlyn by takealot.com en gmpharm.co.za.

Koel en kalm met Natura Rescue

Natura Rescue is jou moet-hê-kuur vir kalmte.

Of jy nou geskok, benoud of hartseer is, en of jy net eenvoudig sukkel om te slaap – Natura Rescue bied verligting sonder om jou lomerig te laat voel.

Maak jou welstand ’n prioriteit met Natura Rescue, en trotseer die lewe se hoogte- en laagtepunt­e met veerkragti­gheid en vreedsamhe­id.

Dit is beskikbaar by apteke, en aanlyn by Takealot en Checkers Sixty60.

Die natuur agter genesing

Presto Gel bevat natuurlike bestanddel­e vir die behandelin­g van aambeie en anale skeure.

Die setpille en salf bied vinnige verligting van pyn en anale ongemak soos brand, jeuk, irritasie, swelling en sensitiwit­eit.

Die aalwyn dien as bakteriële blokkeerde­r wat infeksie voorkom en die liggaam met vinnige genesing en selvernuwi­ng help.

Beskikbaar by Dis-Chem en apteke landwyd. Besoek prestogel.co.za.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa