Huisgenoot

DIE SEXY TEKS

-

Christian, Chris wat R200 miljoen per jaar verdien, is op 28 2 Februarie vrygespree­k van wangedrag ná ’n drie dri week lange interne ondersoek.

Hy is agt uur lank deur prokureurs ondervra op ’n geheime ge plek êrens in Londen.

Die Di volgende dag is ’n deel van die 79 whatsapps en foto’s uitgelek vanaf ’n anonieme e-posadres adre na 149 senior persone, insluitend die FIA-president FIAMohamme­d Ben Sulayem, die uitvoerend­e uitvo hoof van F1, Stefano Domenicali, en ander an spanhoofde.

“Wat “W het jy vandag gekies om te dra?” vra Christian Chris blykbaar in ’n boodskap aan sy kollega. “Romp,” “R antwoord sy.

“Watter “W een?” skiet hy terug. “Het ek dit gesien? gesie Stuur vir my ’n foto om my te herinner.”

In ’n ander boodskap vra hy die vrou skynbaar oor haar h liggaamlik­e beweeglikh­eid. “Ek mag dalk bietjie meer soepel moet raak, soos jy,” sê hy, en vra vr haar om ’n selfie te neem wanneer sy sê sy kan een been agter haar kop kry.

Nog ’n boodskap lui: “Is jy nog in die Spanx? Jy lyk baie goed daarin.”

“Dis maar net ’n spanbroek,” antwoord sy. “Dis wat binne-in is wat saak maak,” sê hy dan. Op een stadium vra hy haar om “asseblief hierdie boodskappe uit te vee” – skielik bewus van die gevaar dat dit kan uitlek.

Maar Christian ontken alles en sê hy gaan nie kommentaar lewer op “naamlose bespiegeli­ng”

deur onbekende bronne nie.

“Ek het die integritei­t van die ondersoek eerbiedig en my volle samewerkin­g gegee,” sê hy in n ’n verklaring.

Hy weier om kommentaar te lewer oor sy kollega se skorsing en sê dit was ’n vertroulik­e aangeleent­heid tussen die werknemer en die maatskappy.

“Wat my betref en wat Red Bull betref, het ons ns aanbeweeg en kyk ons vorentoe.”

 ?? ?? Tientalle stomende teksboodsk­appe wat Christian glo aan ’n vrouekolle­ga gestuur het, is aan die F1-base gelek.
Tientalle stomende teksboodsk­appe wat Christian glo aan ’n vrouekolle­ga gestuur het, is aan die F1-base gelek.
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa