Huisgenoot

PERSKE- en- BILTONGSLA­AI KOLJANDERS­OUS

-

SLAAISOUS

10 ml (2 t) koljanders­aad

5 ml (1 t) komynsaad

1 groen brandrissi­e, gekap (opsioneel) 1 knoffelhui­sie, gekap

125 ml (½ k) vars koljanderb­lare 60 ml (¼ k) olyfolie 30 ml (2 e) gladde room- of maaskaas, of mayonnaise sap en fyngeraspe­rde skil van 1 suurlemoen sout en vars gemaalde swartpeper

SLAAI GENOEG VIR 4 MENSE (AS ’N LIGTE MAALTYD) OF 6 MENSE (AS ’N BYKOS) / BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 5 MIN.

’n skeut suurlemoen­sap 4-6 verskillen­de nektariens­oorte, ontpit en in dun skyfies gesny 1-2 avokado’s,

t – teelepel/s 1 2

e – eetlepel/s gesny soos verkies gemengde slaaiblare

’n hand vol koljanderb­lare

2 wiele fetakaas, in stukkies gesny 2 stingeluie, in repies gesny 150 g gekerfde biltong vars gemaalde pienk peper (opsioneel)

Slaaisous

Verhit ’n droë pan en rooster die koljander- en komynsaad tot geurig en tot die saadjies liggies begin verkleur. Skep die saadjies uit die pan en hou eenkant tot afgekoel.

Sit die geroosterd­e saadjies, brandrissi­e (indien gebruik), knoffel en koljan

k – koppie/s derblare saam in die bak van ’n voedselver­werker en pols tot grofgekap. Giet die olyfolie by en pols tot goed gemeng.

Voeg die res van die bestanddel­e by en pols weer tot goed gemeng. Bêre in die yskas tot nodig.

4 Drup die suurlemoen­sap oor die nektariens en avokado’s. Versprei die slaaiblare en koljanderb­lare op ’n groot bord. Pak die nektariens, avokado’s, fetakaas en stingeluie tussen die slaaiblare. Sprinkel die gekerfde biltong oor en geur met die pienk peper, indien verkies.

Drup die slaaisous oor en sit voor. 3 5

Slaai

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa