Huisgenoot

HEART OF A HUNTER

-

Die vader van Suid-Afrikaanse spanningsf­iksie, Deon Meyer, is weer in die kollig met een van sy boeke wat in ’n fliek verwerk is.

Heart of a Hunter is een van Netflix se jongste plaaslike rolprente wat einde Maart sy verskyning gaan maak, en Deon reken dis die beste aksiefliek tot dusver uit Suid-Afrika.

“En dis alles eg Suid-Afrikaans,” vertel hy. “SuidAfrika­anse talent, regisseurs, akteurs en aktrises soos Bonko Khoza, Connie Ferguson, Tim Theron en Milan Murray. Alles is in Suid-Afrika gedoen, en dis ’n vertoonven­ster van wat ons ns kán doen. doen.”

Die fliek is gegrond op die boek Proteuswat Proteus wat byna 20 jaar gelede gepublisee­r is, en Deon het die draaiboek doelbewus gemodernis­eer. rniseer.

“Veral iets op Netflix moet kontemporê­r emporêr wees,” sê Deon. “Daar is baie mense wat nou ou flieks en programme kyk wat nie iets uit die jaar 2000 verstaan nie en wat ook nie die politieke omgewing in die land in daardie tyd verstaan nie. So die eerste taak was om die boek se inhoud by te werk en hedendaags te maak maak.”

Die rolprent vertel die verhaal van die Presidensi­ële I Intelligen­sie Agentskap (PIA) wa wat Zuko Khumalo (Bonko Khoza) g genadeloos oor die uitgestrek gestrekthe­id van Suider-Afrika jaag omd omdat Zuko inligting het wat ’n pre presidents­kandidaat tot ’n va val kan laat kom.

D Die PIA dink Zuko is ’n ma maklike prooi. ’n Eenvoudige ma man, ’n werker.

Maar hulle weet nie van sy verlede nie. Hy sal hulle ee eers laat boet voor hy ooit ge gevang word.

■ HEART OF A HUNTER IS OP VRYDAG 29 MAART OP NE NETFLIX BESKIKBAAR.

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa