Huisgenoot

AMALIA UYS

- Wat sou jy anders doen as jy jou lewe kon oorhê? DeurWat is jou gunsteling­gesegde? Wie sal jou speel in die fliek oor jou lewe? Wat sal die boek oor jou lewe se naam wees? Is jy ’n oggend- of aandmens? Wat is die een ding wat jy nooit sal dra nie? Wat is

Waarmee hou jy jou graag besig?

Ek is verskrikli­k lief vir dit wat ek doen, en ek is verskrikli­k bevoorreg om dit te kan doen.

Ek sal dit nie wil doen nie. Ek het heeltemal te hard gewerk.

Waaroor is jy spyt?

Dat ek nie my koshuiskam­er netjieser gehou het nie.

Hoekom?

Ek wens ek het mooier na myself gekyk toe ek ’n student was, maar ek dink ook dit was waar ek was in my lewe en die lesse wat ek moes leer.

Wat is jou beste eienskap?

Sjoe! Ek dink ek is veerkragti­g. Ek dink ek is sterk.

En jou slegste eienskap?

Ek stel uit. Ek is ’n bietjie te veel van ’n perfeksion­is and that causes procrastin­ation.

Met watter slegte eienskap in ander kan jy saamleef?

die-misgeit, miskien.

Wat beïndruk jou in ander mense?

Outentiekh­eid. As ’n mens kan sien hierdie mens dans die lewe op hulle eie ritme.

Wat is vir jou snaaks?

Katte is vir my fassineren­d en snaaks. Mense wat val. Ek is nogal lief vir outydse slapstick.

Wat is jou diepste put van ellende?

As ek honger is.

Wat is jou gunsteling­woord?

Ek hou van pantoffel.

Elke Jan Rap en sy maat.

Wat maak jou nostalgies?

Groot, oop vlaktes, want ek is in Namakwalan­d gebore.

Jou gunsteling­fliek?

Moulin Rouge! Black Swan. Notting Hill.

Ek dink nie daar is enige rooikopakt­rises wat oorsee is wat sal belangstel nie.

Of Dreams, Desires and Peacock Feathers.

Watter talent sou jy wou hê?

Ek wil regtig graag kan sing, en ek kan nie sing nie. Ek sing baie lelik.

Wat is jou gunsteling­item in jou huis?

Dis nie ’n item nie; dis ’n mens. My man, Shaun.

Ek is ’n naguil. Ek begin eers vieruur die middag soos myself lyk.

Wat is jou troetelnam­e vir jou maat?

Ons verhouding is interessan­t genoeg.

Crocs.

Die dag toe ek vergeet het ek verjaar. En toe ek op stel aankom, is daar ’n bos blomme en ’n koek.

Wat is jou huidige obsessie?

Ek is baie lief vir natuurdoku­mentêre. En ek het begin duik, so ek is nou óór onderwater­lewe. ❑

HIER’S NOG: BESOEK HUISGENOOT.COM VIR DIE VOLLEDIGE VIDEO-ONDERHOUD “50 VRAE MET AMALIA UYS” EN DIÉ VAN ANDER BEKENDES.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa