Huisgenoot

BAS EN BOUDE

-

Die “All About That Bass”-sangeres, Meghan Trainor, inor, is terug met ’n knal. Of sal ons eerder sê terug ug met nog ’n paar basklanke. Ja, die resep werk, rk, en bas en boude verkoop altyd goed, goeed, soos duidelik delik in haar jongste enkelsnit, “Been Like This”, s”, saam met die rapper T-Pain. Met lirieke eke soos ooh-wee, she got that booty, oty, that type of boom-boom, that at bass that I like, weet jy sy is terug ug met nog ’n oorwurm.

Sy steun weer op haar ikoniese herkenbare kenbare klank, asook invloede van musiekgenr­es soos pop, R&B, B, doo-wop en blue-eyed e-eyed soul. Sy gooi oi dan ’n lekker rap-kinkel -kinkel van T-Pain Pain by die mengsel. ngsel.

Die liedjie is deel el van Meghan se sesde album, Timeless, meless, wat op 14 Junie unie uitgereik word. rd. Oor die opwindende ndende ontwikkeli­ng g in haar loopbaan en die uitreiking van nuwe musiek sê Meghan: “Ek was nog nooit so dankbaar vir die ongeloofli­onge ke lewe wat my Megatronz (haar (hahaar bynaam vir v haar aanhangers) my gegee het heet nie. Die nuwe nu album en opkomende toer is spesiaal spe vir my aanhangers aanhangeer­s en my pragtige pra familie.”

Meghan was waas ook so beïndruk beïn met T-Pain se see aandeel in hul h nuwe liedjie liedjiedda­t dat sy ’n volbladvol­b advertensi­e in iin ’n koerant in i Atlanta gekoop ggekoop het om o spesiaal vir virr hom dankie te sê dat hy saam met haar ha aan die diee liedjie gewerk gewe het.

Asmma As ma van twee seuns, Riley (2) en Barry (9 ( maandde), maande), stel Meghan Meg ook gereeld geereeld haar kroos k aan haar haaar musiek bloot. bl ’n Kostelike Koostelike video vide van Riley wat wwat saam met me haar die lirieke liriieke van “Been “Bee Like TThis” This” sing, is tans baie ggewild gewild op so sosiale mediaa. media.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa