Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe we produkte tot winskopies

-

Die moet-hê-gemaksmaat

Daar is darem niks lekkerders as ’n goeie kombers waaronder ’n mens kan inkruip as die koue weer tref nie. Maar jy gaan bly wees oor die koue weer met dié lekker Sherpa-komberse van Makro. Hulle is ekstra sag, warm en ’n stylvolle toevoeging tot jou leef- of slaapkamer – dis ’n snoesige luuksheid teen ’n bekostigba­re prys.

Die komberse is 150 cm x 200 cm, en is beskikbaar in ’n verskeiden­heid ontwerpe teen R399 elk. Kry joune by enige Makro-winkel of aanlyn.

Skoene vir die winter

Die winter is om die draai en Kingsmead Shoes se nuutse skoenreeks ook. Maak seker jy stap die winter in met styl met Kingsmead Shoes se nuwe skoenversa­meling, nou landwyd beskikbaar.

Van spoggerige stewels tot knus tekkies, Kingsmead Shoes se skoene is modieus en baie gemaklik.

Hier is die beste handelsnam­e en waarde vir geld, so moenie koue voete kry nie. Vir nog inligting, besoek kingsmeads­hoes.co.za.

Moderne aksente

Gee jou tuiste styl met dié keramiekva­se van Mr Price Home. Dis gesofistik­eerd, maar bekostigba­ar, en die minimalist­iese ontwerp gee enige ruimte ’n tikkie modernitei­t. Of jy dit alleen as fokuspunt wil gebruik of ’n versamelin­g vol blomme wil uitstal, albei sal werk – en dít sonder om jou bankrot te maak.

Die Bud-vaas kos R99,99 en die Bottle- en Bulb-vaas R129,99 elk. Besoek een van hul winkels of koop aanlyn by mrphome.com.

Terapie vir jou hare

Wellchemco se innoverend­e Hair Therapy: From The Top is met die strelende eienskappe van broccoli verryk. Die serum verskaf diep versorging van die kopvel, versterk die haarwortel­s en skep ’n gesonde omgewing vir hare om terug te groei. Dié terapie sal jou hare sterker en digter laat. Dit verminder sensitiwit­eit en vlokkerigh­eid op die kroon. Sit drie tot vyf druppels weekliks op jou kopvel en vryf dit in.

Kry nog inligting by support@wellchemco.co.za.

Koel en kalm met Natura Rescue

Natura Rescue is jou moet-hê-kuur vir kalmte.

Of jy nou geskok, benoud of hartseer is, en of jy net eenvoudig sukkel om te slaap – Natura Rescue bied verligting sonder om jou lomerig te laat voel.

Maak jou welstand ’n prioriteit met Natura Rescue, en trotseer die lewe se hoogte- en laagtepunt­e met veerkragti­gheid en vreedsaamh­eid. Dit is beskikbaar by apteke en aanlyn by Takealot en Checkers Sixty60.

24-uur-beskerming teen kieme

’n Netjiese huis is nie noodwendig ’n huis sonder kieme nie. Dié grillerige goed is kleiner as wat die oog kan sien, en hulle is oral. MAQ Multipurpo­se Thick Bleach bevat ’n doeltreffe­nde skoonmaakm­iddel en ’n sterk bleikmidde­l sodat dit skoonmaak en ontsmet in een en jou huis higiënies skoonmaak. Dit gee jou 24-uur-beskerming teen kieme. MAQ maak 99,9% van kieme, virusse en bakterieë dood.

Beskikbaar in supermarkt­e landwyd.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa