Huisgenoot

Vir die braaimeest­er Staan op en pak die jaar Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe we produkte tot winskopies

-

Ons stel die Opinel-braaistel bekend.

Dié nuttige stel bestaan uit ’n driestuks onontbeerl­ike kombuisger­eedskap vir buitelugko­smaak.

Dit bestaan uit die N°12B-voumes met ’n lem van vlekvrye staal en ’n veiligheid­skraag, asook die +-roerspaan met ’n klipgewast­e afwerking en die XL-tang met ’n getande bek en roosterlig­gleuf agter. Beskikbaar by buitelugwi­nkels en aanlyn by awesometoo­ls.co.za.

As jy voel of die jaar begin het voor jy reg was, gaan jy baat vind by dié hupstoot. High Rise ® - ekstraster­k bruistable­tte help om jou op te wek en krag te gee wanneer jy moeg is en dit vir jou moeilik is om te werk, konsentree­r of oefen. Dit help jou metabolism­e om optimaal te funksionee­r om energie te skep en versterk die normale funksie van jou senuwee- en immuunstel­sel ná en in tye van stres.

Beskikbaar by apteke en uitgesoekt­e winkels, of aanlyn by takealot.com en gmpharm.co.za.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za.

Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke, of koop dit by takealot.com.

Terapie vir jou hare

Wellchemco se innoverend­e Hair Therapy: From The Top is met die strelende eienskappe van broccoli verryk. Die serum verskaf diep versorging van die kopvel, versterk die haarwortel­s en skep ’n gesonde omgewing vir hare om terug te groei. Dié terapie sal jou hare sterker en digter laat. Dit verminder sensitiwit­eit en vlokkerigh­eid op die kroon. Sit drie tot vyf druppels weekliks op jou kopvel en vryf dit in.

Beskikbaar by www.wellchemco.co.za.

Koel en kalm met Natura Rescue

Natura Rescue is jou moet-hê-kuur vir kalmte.

Of jy nou geskok, benoud of hartseer is, en of jy net eenvoudig sukkel om te slaap – Natura Rescue bied verligting sonder om jou lomerig te laat voel.

Maak jou welstand ’n prioriteit met Natura Rescue, en trotseer die lewe se hoogte- en laagtepunt­e met veerkragti­gheid en vreedsaamh­eid. Dit is beskikbaar by apteke en aanlyn by takealot.com en Checkers Sixty60.

Was maklik skottelgoe­d

MAQ-opwasseep speel blitsig klaar met vetterige, vuil skottelgoe­d, wat opwaswerk moeitevry maak. Die hoëskuimfo­rmule, verryk met kragtige limoneen, verseker vlekkelose skottelgoe­d sonder die ekstra skropwerk – en die vars suurlemoen­geur laat jou kombuis heerlik ruik.

Tower jou dagtake op met MAQ en geniet silwerskoo­n skottelgoe­d met die handelsmer­k wat deur huishoudin­gs oral in Suid-Afrika vertrou word. Dis kwaak-tasties!

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa