MILKSHAKES

Kuier Combo - - Inhoud - Deur Sa­man­tha Lie­de­man

Wan­neer jy room­ys, vrug­te, sjokolade en koe­kies kom­bi­neer, is die eind­re­sul­taat ’n la­fe­nis wat kin­der­har­te ver­bly en die hit­te ’n uit­klop­hou gee. Of deel ’n gla­sie vol so­mer­ge­not met ’n ge­lief­de. Dis mak­lik om te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.