Kuier Combo

Uit die tuin

-

Strooitroo­i fyngemaald­e eierdoppe in die tuin waarw die slakke pla. Die eierdoppeo­ppe gaan sititsi aan die slak ses voet vas en maak dat hyh nie weer kan terugtrek in sy dop nie. RiaR Viljoen, Edenville, Vrystaat

VirV ’n boekwurm soos ekke, is vismotte ’n grootg probleem. Rasper blouseep saam metm lavenderbl­ommetjies of die blare vanv die plant in ’n klein waspapiers­akkie, soosso waarin slaptjips verkoop word. Jy kank dit in jou boekrak of tussen linne of klerek sit. AnziskeA Kayster, Graaff-Reinet

Gebruik koeksodak om grond van jou hande tewtewas wanneer jy in die tuin gewerkwerk hhet. Chrissie Mulder, Meyerton

Gebruikte koffiemoer om jou plante se wortels help om die grond vogtig te hou, en dit voed ook die wortels. Leslie van Rooyen, Bloemfonte­in

As wat oorbly nadat jy vuurgemaak het: Laat dit afkoel en strooi dit dan oor jou plante. Die hout het dalk verbrand, maar die as is nog steeds vol minerale wat goed is vir die grond en plante. Gelmer Mulder, Meyerton

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa