Kuier Combo

Uit die badkamer

-

’n jou Bietjie houtvloere Dettol wasin die gee water’n pragtige waarmee glans.jy

Spuit sproeibott­el’n halwe en buis gooi tandepasta­Coke by tot in vol.’n 350 Spuit ml op Letitia roesvlekke­du Plessis,in die Vereenigin­gbad of wasbak.

As jou kinders mal is oor badskuimbo­rrels, maar jou arms moeg word, gebruik kombuis “whisk” om die borrels aan te help. Luisa van der Linde, Bronkhorst­spruit

Hou jou leë pilhouertj­ies en gebruik dit om klein goedjies soos knope in te bêre. Op dié manier kan jy jou knope netjies bymekaar hou. Verskillen­de kleure en groottes bymekaar. Renier Jasmin, Strand

Week ’n stortkop oornag in asyn – dit haal die limescale af. Die volgende oggend is al die gaatjies weer mooi oop. Frensia Ferreira, Sasolburg

Maak ’n yspak vir beserings: week ‘n spons in water, sit dit in ’n Ziploc-sakkie en vries. Dit is ’n yspak wat nie die wêreld vol sal mors as dit ontdooi nie. Machelline Derricks, Johannesbu­rg >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa