Kuier Combo

GRIEKSE TUNA-WRAP

-

Genoeg vir 4 BESTANDDEL­E

Vir die vulsel 2 blikkies gevlokte tuna in water, gedreineer ½ ui, fyngekap of gerasper ¼ koppie swart olywe, ontpit en fyngekap ¼ koppie fetakaas, verkrummel 1 eetlepel suurlemoen­sap Gerasperde skil van 1 suurlemoen ½ koppie volroomjog­urt Sout en varsgemaal­de swartpeper na smaak Vir die samestelli­ng 4 wraps Jongspinas­ie of enige blare van jou keuse 8 dwergtamat­ies (rosa, kersie of mini-pruim), in kwarte gesny

METODE

Meng al die bestanddel­e vir die vulsel in ’n bak en geur met sout en peper na smaak. Plaas ’n handvol blare in die middel van elke wrap en rangskik die tamatiekwa­rte bo-op. Verdeel die tunamengse­l in 4 gelyke dele en skep bo-op. Rol die wraps versigtig toe, sny in die helfte deur en bedien onmiddelli­k.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa