Kuier Combo

HOENDER-EN-AVO

-

Genoeg vir 2-4 BESTANDDEL­E

2 stukke pizzadeeg 1 koppie pomodoro (crushed strained tomatoes) 1 eetlepel origanum 2 koppies mozarella 1 koppie gaar hoenderstu­kkies ½ avokadopee­r in skyfies gesny ’n Paar vars basiliekru­idblare

METODE

Volg stappe 1 − 3 van kaas en tamatie pizza. Pak die hoenderstu­kkies op en bak tot goudbruin. Sodra die pizza uit die oond kom, pak avo bo-op en garneer met geskeurde basiliebla­re.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa