Kuier Combo

KAAS-EN-TAMATIE

-

Genoeg vir 2 − 4 BESTANDDEL­E

1 stuk pizzadeeg 1 koppie pomodoro (crushed strained tomatoes) 1 eetlepel origanum 2 koppies gerasperde mozarellak­aas ’n Paar vars basiliekru­idblare (basil)

METODE

Rol die deeg op ’n meelbestro­oide oppervlak tot ’n sirkel. Smeer mildelik met die tamatiesou­s (pomodoro). Sprinkel met gerasperde kaas en dan die origanum. Bak by 230°C tot kors se rand goudbruin is en die kaas begin borrel. Haal uit die oond en skeur die basiliebla­re op die pizza. Sny in stukke en bedien warm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa