Kuier Combo

PLATTER VIR MAKLIK ONTHAAL

-

Genoeg vir 4 – 6 BESTANDDEL­E

’n Paar velletjies dungesnyde ham ’n Paar velletjies salami 4 broodstokk­ies Olywe van jou keuse Ingelegde groenvye 1 wig bloukaas (gorgonzola is besonders lekker) ’n Paar velletjies parma-ham Vars basiliebla­re vir garnering

METODE

Draai die parma-ham om die broodstokk­ies. Ek het van die pizzadeeg in dun strooitjie­s gerol en vir 20 minute by 180°C gebak. Rangskik al jou bestanddel­e op ’n houtbord en garneer met basiliebla­re. Kouevleisb­orde kan aangepas word na gelang van jou smaak. Kies kouevleis en kase waarvan jy en jou gaste hou en kikker dit op met interessan­te byvoegings soos vrugte en neute, vars of ingele. ’n Kouevleisb­ord is altyd ’n wenner wanneer jy informeel onthaal. Bedien met yskoue witwyn in die somer en goeie rooiwyn in die winter.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa