KERRIE-SULT (BRAWN)

Kuier Combo - - Kouevleis -

Ge­noeg vir 4 – 8 BESTANDDELE

6 skaap­poot­jies 2 me­di­um uie, grof­ge­kap 10 pe­per­kor­rels 4 lou­rier­bla­re 6 krui­e­na­el­tjies Sout na smaak 2 eet­le­pels a­syn Nog 2 eet­le­pels a­syn 3 eet­le­pels sui­ker 2 eet­le­pels ma­ti­ge ker­rie­poei­er ½ tee­le­pels bor­rie Sout

METODE

Volg stap­pe 1 – 4 soos vir Vaal Sult (vo­ri­ge re­sep). Meng nou die a­syn, sui­ker, ker­rie­poei­er en bor­rie saam met ’n bie­tjie wa­ter. Voeg die ker­rie­meng­sel by die poot­jies en prut vir ’n ver­de­re 10 mi­nu­te. Volg nou weer stap­pe 5 – 10 soos vir Vaal Sult.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.