HOEN­DER CHOW MEIN

Kuier Combo - - Roerbraai -

Ge­noeg vir 4 BESTANDDELE

2 eet­le­pels son­ne­blom­o­lie 1 tee­le­pel knof­fel, ge­ras­per 1 tee­le­pel gemmer, ge­ras­per ½ tee­le­pel ris­sie­vlok­kies 1 eet­le­pel Mai­ze­na 2 eet­le­pels so­ja­sous 4 hoen­der­bor­sies in re­pies ge­sny 1 ui in dun rin­ge­tjies ge­sny 2 wor­tels, in baie dun re­pies ge­sny 1 groen soet­ris­sie, in re­pies ge­sny 4 murg­pam­poen­tjies, in baie dun re­pies ge­sny 1 kop­pie ge­snip­per­de pers kool 2 eet­le­pels heu­ning 3 eet­le­pels so­ja­sous ’n Paar tak­kies kol­jan­der 2 kop­pies gaar ei­er­noe­dels

METODE

Ma­ri­neer die hoen­der, knof­fel, gemmer, ris­sie­vlok­kies, Mai­ze­na en so­ja­sous vir 30 mi­nu­te of oor­nag in die ys­kas. Roerbraai die hoen­der­re­pies oor hoë hit­te in die son­ne­blom­o­lie. Skep uit en hou een­kant. Plaas die res van die groen­te in die­self­de pan en roerbraai tot gaar, maar nog kra­ke­rig. Voeg nou die hoen­der, heu­ning, so­ja­sous en kol­jan­der by, as­ook die gaar noe­dels. Roer deur en be­dien da­de­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.