Kuier Combo

PIESANG-PLESIER

-

Genoeg vir 2 BESTANDDEL­E

2 koppies vanilla-roomys 1 koppie volroommel­k 3 gevriesde piesangs in stukkies gesny Spuitroom en koeksprink­els vir garnering

METODE

Voeg al die bestanddel­e in die blender. Versap tot deurgemeng. Skink in glase en bedien dadelik. Garneer met ekstra skyfies piesang of spuitroom en koeksprink­els. As alternatie­f kan jy bietjie grondboont­jiebotter ook by die mengsel voeg voor jy dit verwerk. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa