Kuier Combo

MILOMILKSH­AKE

-

Genoeg vir 2 BESTANDDEL­E

2 koppies vanilla-roomys 1 koppie volroommel­k 4 eetlepels Milo

METODE

Voeg al die bestanddel­e in die blender. Versap tot deurgemeng. Skink in glase en bedien dadelik. Sprinkel met ekstra Milo vir garnering.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa