GESOUTE KARAMELMILKSHAKE

Kuier Combo - - Soettend -

Ge­noeg vir 2 BESTANDDELE

2 kop­pies va­nil­la-room­ys 1 kop­pie vol­room­melk 1 kop­pie klaar­be­rei­de ka­ra­mel­sous Knip­pie see­sout­vlok­kies Ek­stra ka­ra­mel­sous en spuit­room vir gar­ne­ring

METODE

Voeg al die bestanddele in die blen­der. Ver­sap tot deur­ge­meng. Smeer die kan­te van die glas met ka­ra­mel­sous en vul met die melk­skom­mel. Gar­neer met spuit­room en be­druip met ek­stra ka­ra­mel­sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.