Kuier Combo

DEKADENTE DUBBELE SJOKOLADE

-

Genoeg vir 2 BESTANDDEL­E

2 koppies sjokolade roomys 100 g donkersjok­olade, opgebreek ¼ koppie room 1 koppie volroommel­k Sjokolades­ous en room vir opdiening

METODE

Verhit die room in ’n klein potjie of in die mikrogolf. Voeg die sjokolade by die room, laat staan tot gesmelt en roer tot glad. Hou bietjie van die sjokolades­ous eenkant vir garnering. Versap die roomys, sjokolades­ous en melk. Smeer die glas met sjokolades­ous, vul met die melkskomme­l, garneer met room en ekstra sjokolades­ous. Bedien dadelik.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa