OREO MILKS­HA­KE

Kuier Combo - - Milkshakes -

Ge­noeg vir 2 BESTANDDELE

2 kop­pies va­nil­la-room­ys 1 kop­pie vol­room­melk 8 Oreo-be­skuit­jies op­ge­breek Spuit­room en heel o­re­os vir gar­ne­ring

METODE

Voeg al die bestanddele in die blen­der. Ver­sap tot deur­ge­meng. S­kink in gla­se en be­dien da­de­lik. Ver­sier met spuit­room en ’n Oreo-koe­kie bo-op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.