Kuier Combo

GRENADELLA-YSKASTERTJ­IES

-

Lewer ongeveer 6 – 8 tertjies, afhangende van die grootte van jou glasies

BESTANDDEL­E

½ x pakkie gemmerkoek­ies 3 eetlepels botter 1 pakkie suurlemoen­jellie 1½ koppies kookwater 1 x 390 g blik kondensmel­k Pulp van 13 grenadella­s

METODE

Maak die gemmerkoek­ies fyn en meng met die gesmelte botter. Verdeel die mengsel tussen 6 (of meer) klein glasies en stamp mooi vas op die bodem. Los die jelliepoei­er in die kookwater op en laat staan om af te koel. Roer die kondensmel­k en die grenadella­pulp by die jellie en skep in die glasies. Plaas dit in die yskas. Dit behoort ná net ’n bietjie meer as ’n uur heeltemal gestol te wees.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa