Kuier

Wenke gesoek

-

. ek soek raad vir spatare op my bene. .

ek soek raad vir honde wat die grasperk bemors asb. Die leë plastiekbo­ttels help glad nie. .

ek soek raad om van muise ontslae te raak. .

ek soek raad vir muskiete in my huis. .

ek wil graag weet hoe om ’n potjie- kospot wat geroes het, weer skoon te kry. .

ek het ’n sweetpakbr­oek wat donse op het. Hoe nou gemaak, asseblief? .

Hoe verhoed ’n mens dat tuisgekook­te konfyt verdonker as dit lank verseël bly? .

ek soek raad om die verfreuk uit ’n baba se cot te haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa