Kuier

September se wenner is Anna du Toit, Ceres

-

Smeer botter aan die bokant binne jou kastrol wanneer jy rys kook. Dit sal verhoed dat dit oorkook.

As dié maand se wenner, wen Anna ’n Tuffy-geskenkpak ter waarde van R1 000. Dit bevat ’n verskeiden­heid Tuffyprodu­kte wat haar lewe in en om die huis sal vergemakli­k. Anna is ook nou ’n finalis in ons Wenk van die Jaar-kompetisie, waar sy gaan meeding vir die R5 000 kontantpry­s wat op die spel is!

Stuur jou wenk per SMS na 32113 met die sleutelwoo­rd KUIER WENK om seker te maak jy staan ’n kans (r1/SMS). Jy kan dit ook nou per e-pos stuur na kuier@kuier.co.za met kUier wenk in die onderwerpv­eld. Die persentasi­e van mense wat plastiek herwin, is 19.6% maar dit gaan moontlik groei met behulp van Sa se eerste app wat herwinning­sentrums aanwys. Dit sal die herwinning van plastiek, glas, papier en metaal bevorder. Besoek www.tuffy.co.za.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa