Kuier

VASVRA

-

Toets jou algemene kennis

1. hoeveel letters is daar in die alfabet? 2. watter meisie het in die sprokie drie bere ontmoet? 3. wat word as normale bloeddruk beskou: a) 80 oor 40, b) 100 oor 60, c) 120 oor 80 4. watter kleur gordel dra ’n beginner in judo of karate? 5. wie is die kaptein van die Proteas se eendagkrie­ketspan? 6. watter soort ryding word ’n BmX genoem? 7. hoeveel jaar is daar altesaam in ’n dekade? 8. watter Blitsbok van wellington het in 2014 sy eerste toets as Springbokv­leuel gespeel? 9. wat word die gate op die maan se oppervlak genoem? 10. watter kleur is die driehoek op Suid-Afrika se vlag? 11. hoeveel sye het elke sel in ’n heuningkoe­k? 12. In watter sepie sal ’n mens die karakters Bradley, charlie, Zeb en Lerato kry? 13. watter superheld beskerm Gotham city? 14. op watter vasteland is die himalajabe­rge? 15. watter land se nasionale sport is sumostoei? japan. 15. aSië; 14. Batman; 13. iSidingo; 12. SeS; 11. SWart; 10. kraterS; 9. HendriCkS; Cornal 8.

jaar; 10 7. FietS; 6. VillierS; de aB 5. Wit; 4. 80; oor 120 3. gouelokkie­S; 2. 26; 1. Antwoorde:

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa