Kuier

BLOKRAAI

-

DWARS

1 Deftige (7) 7 Losskakel se nommer (4) 11 Sonder warmte (3) 12 Hoogste kaarte (3) 13 Bolvormig (4) 14 Verwyderin­g deur wind van verweerde rotsmateri­aal (7) 15 Deursyfer van vloeistof waar dit nie behoort te gebeur nie (3) 16 Agteruitry (3) 17 Sneeuskoen (3) 18 Stadige, draaierige persoon (4) 20 Betrekking (3) 22 Naamloos (7) 23 Kort, spoggerige draaie (4) 25 Groen vog afgeskei deur die lewer (3) 27 Filmsterre Watson of Thompson (4) 30 Smart veroorsake­nd (6) 32 Daad van te kies (5) 34 Kassies van karton (4) 35 Onderdeel van ’n groter besigheid (3) 38 Laagste Engelse manlike adellike titel (3) 39 Geplaas wees (3) 41 Sinjaal (4) 43 Ril (4) 44 Vernaamste spysverter­ings-orgaan (4) 45 Wederhelf (3) 46 Grandiose manier om te sê “behoort aan u” (3) 47 Skuif-skuif afgaan (6) 48 Jaargety tussen lente en herfs (5)

AF

1 Kosbare besittings (6) 2 Pouslike kroon (5) 3 Boeke vir die versamel van posseëls (6) 4 Hy was byna geoffer (4) 5 Vader, moeder en kinders (5) 6 Seun van Gad (3) 7 Ampsreis (7) 8 Na binne vergesel (5) 9 Plegtig beloftes (3) 10 ’n Belofte uitvoer (5) 12 Bitter, geneeskrag­tige plant (3) 18 Kort steekwapen (4) 19 Asgaai se steekblad (3) 21 Vel met sagte hare van party roofdiere (4) 22 Nuuskierig­e kind (4) 24 Wyd en __, na alle kante (3) 26 Teenoor passief (6) 28 Inrigting vir die uitstallin­g en studie van voorwerpe van historiese waarde (6) 29 Lug gee (6) 30 Noedels of spaghetti (5) 31 Aantekenin­gs (5) 33 Toestelle met bodems van gaas (5) 36 Gevoel van benoudheid (4) 37 Kontant by aflewering (afk.) (3) 40 Internasio­nale Monetêre Fonds (afk.) (3) 41 Verplig wees (3) 42 Die ek (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa