VA­NIA SE WENK

Kuier - - Mode -

As jy soms jou kind meer for­meel wil aan­trek, sorg dat dit steeds ge­mak­lik en prak­ties is om in te speel. Dit baat nie hul­le is te styf aan­ge­trek nie, want hul­le sal dit dan nie weer wil dra nie.

Wit kop­band, Jet, R11,99. Uit­gaan­rok, Wool­wort­hs, van­af R450,00. Na­tuur­li­ke san­dal,

Mr P­ri­ce, R79,99.

Blou hemp, Jet, R109,99. C­hi­nos, Mr P­ri­ce, R89,99.

Swart bril, sti­lis se eie. De­nim hemp, Mr P­ri­ce, R89,99. Pe­ach kort­broek, Mr P­ri­ce, R79,99.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.