IN­TERN­SKAP­PE

Kuier - - Jou kind en skool -

Baie maat­skap­pye bied ook in­tern­skap­pe aan, met ’n groot moont­lik­heid van ’n werk daar­na.

• Kon­tak Se­ta by Tel: 021 003 0904 (Kaap­stad); Tel: 011 276 9600 (Jo­han­nes­burg), e-pos cu­s­to­mer­ca­re@ser­vi­ce­se­ta.org.za of be­soek www. ser­vi­ce­se­ta.org.za.

• Die We­ten­skap­li­ke en Ny­wer­heids­na­vor­sings­raad (WNNR) bied ’n 12 maan­de in­tern­skap vir ge­gra­du­eer­des in die na­vor­sings­veld aan. Tel: 012 8414774, e-pos: re­cruit­men­t­que­ries@csir.co.za of be­soek www.csir.co.za.

• E­s­kom bied beur­se en in­diens­op­lei­ding in in­ge­ni­eurs­we­se, kom­mu­ni­ka­sie, koop­han­del en mens­li­ke hulp­bron­ne aan. Tel: 011 800 8111, e-pos: Burs­a­ry­que­ries@e­s­kom.co.za.

• Sa­sol bied prak­tie­se vak­leer­ling­skap­pe in ver­skeie vel­de aan. Tel: 0860 106 235, e-pos: le­ar­ners­hip@sa­sol.com. Be­soek ook www.le­ar­ners­hips­gui­de.co.za of www.career­spor­tal.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.