Wat werk!

Ons het raad vir ’n aan­ge­pak­te toi­let­pot, jou wol­kle­ding­stuk­ke en vir ka­ro­lie-kol­le.

Kuier - - Wenke -

As jy net die helf­te van ’n a­vo­ka­do­peer wil ge­bruik, los die pit in die an­der helf­te en spoel dit on­der koue wa­ter af. Dit keer dat dit nie swart word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.