Kuier

STERRE VOORSPEL

-

waterdraer

21 Jan. – 19 Feb.

Kikker jou sosiale lewe op en wees sjarmant. Om te kry wat jy wil hê, moet jy die nodige kanse vat. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis

20 Feb. – 20 Maart

Doen iets positief aan jou materiële sekerheid. Werk veral aan jou besigheids­doelwitte. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram

21 Maart – 20 April

As jy goed kommunikee­r sal jou onderhande­lings vlot verloop. Gesels met invloedryk­e mense wat jou kan help. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul

21 April – 21 Mei

Dis ’n goeie tyd om veranderin­ge by jou huis aan te bring, so dink aan nuwe idees. Wees taktvol en eerlik as jy met jou geliefdes praat. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling

22 Mei – 21 Junie

Maak meer moeite as dit by romanse kom. Jy kan nou ’n veranderin­g hier verwag, veral as jy enkellopen­d is. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef

22 Junie – 23 Julie

Fokus jou aandag op praktiese dinge waarby jy sal baatvind. Wees ambisieus, want sukses is binne jou bereik. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu

24 Julie – 23 Aug.

Wees vriendelik en gee jou samewerkin­g, want met spanwerk sal jy baie meer bereik as op jou eie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd

24 Aug. – 23 Sep.

Jy sal dalk mismoedig raak wanneer die planne wat jy gemaak het, nie realiseer nie. Maar skep moed, als is nie verlore nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal

24 Sep. – 23 Okt.

Wees wakker en gretig en as jy beplan om te reis, neem kennis van al die kulturele- en leerervari­nge. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen

24 Okt. – 22 Nov.

Wees ambisieus en meng met invloedryk­e mense wat jou persoonlik­e sukses sal verseker. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r

23 Nov. – 21 Des.

Reik uit na mense met wie jy bevriend wil wees. Nuwe avonture in jou sosiale lewe sal vir jou wag. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok

22 Des. – 20 Jan.

Jy staan voor ’n kruispad in jou lewe en moet ’n belangrike besluit maak. Oorweeg eers jou opsies goed sodat jy die regte besluit kan maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa