Kuier

GENERATION­S

- WEEKDAE, SABC2, 20:00

*Weens die Afcon 2015-sokkertoer­nooi wys die sepie op SABC2 om 20:00 en vanaf 9 Feb weer op SABC1 om 20:00.

Thuli is onbewus van haar man se ontrouheid en Getty is bekommerd dat die skandaal die koerante gaan haal. Mam’Bhengu het haar hande vol met Simphiwe se ongelukkig­e ouers. Cosmo is woedend wanneer hy ontdek wat sy suster in die mou voer en Mazwi vind uit wie sy regte pa is. Tau konkel agter sy vrou se rug en Tshidi (Letoya

Mangezi) waarsku haar broer dat hy ’n gevaarlike speletjie

speel. OMNIBUS, SATERDAE, SABC1, 10:00

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa