Kuier

ISIDINGO

- WEEKDAE, SABC3, 19:00

*Die uitsaaityd kan op sommige dae verander, afhangende van die krieketuit­sendings.

Priya (Leeanda

Reddy) se beste vriend draai teen haar en Ben vertel vir Charlie van die geheim wat hy van Frank weerhou. Calvin moet toekyk hoe Ben homself in Charlie se lewe inwurm en Rajesh neem ’n radikale besluit in die stryd om sy dogter. Barker stel Bradley voor die grootste uitdaging. Ben probeer ’n wig dryf tussen Charlie en haar ouers en ’n onwillige Calvin word betrek by Lerato se soen-marathon. Barker se inmenging dreig om Rajesh oor die afgrond te stuur en Katlego is geskok oor hoe ver Nikiwe sal gaan om deel van die gemeenskap te wees.

OMNIBUS, SONDAE, SABC3, 10:00

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa